Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dream Tour

Lodge
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4 Skilderkraans, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Dream Tour bied chalets op 'n plaas wat 31 km van Hoedspruit af is. Die plaas het 'n rits opwindende aktiwiteite om te ervaar.

Verblyf is beskikbaar in 3 chalets. Elke chalet is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke chalet ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die lodge spog met 'n braai-area, swembad en WiFi. 'n Kruideniersware-inkopiediens is beskikbaar indien vooraf gereël.

Gaste kan safari-toere op vierwielmotorfietse, boswandelinge, wildritte, helikoptervlugte, bosmasserings en bos-braaie geniet. Dagtoere na die Krugerwildtuin en ander wildreservate in die area kan gereël word. Die plaas het diere soos buffels, kameelperde, sebras, volstruise, swartwitpense, wildebeeste, koedoes, bosvarke, vlakvarke, ape en bobbejane, en verskillende voëlspesies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 4 Skilderkraans, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4 Skilderkraans, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06841778a91196afd1aa89c866c1d8688901f0507c1063e945b203808de4ecc4b082043d46cf17d578b0e5f70cee0150606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense Plot 4 Skilderkraans Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.40206 30.682491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang