Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dreams Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wiaan N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklike sake reis. Heerlik gebly, groot kamer en gemaklike bed! Heerlike ontbyt. Eienaar het my gehelp met 'n laat inboek sonder enige probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik ontspan en sal aanbeveel. Gerieflike akkommodasie. Rustige en mooi perseel. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies en baie mooi en rustige omgewing. Dit was uitstekend, 'n pragtige tuin, baie lekker ligging en baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
African Dreams Guesthouse
Baie dankie Manie, Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom

Loan Pieter S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Sal definitief aanbeveel. Sien volgende jaar weer. Juweel van 'n plek. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard D
1 nag
5.0
Jun 2023

Service is very good. Ideally situated for overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Heerlike vakansie in Namibië. Namibiese gasvryheid is ongekend, elke liewe dorp waar ons was help die mense met graagte. African Dreams ook geen uitsondering, ons het so lekker gekuier en ontspan tydens ons twee dae verblyf by hulle, jy weet nie eens jy is in 'n dorp, die rustigheid en gasvryheid was heerlik van eienaars tot werkers, baie gaaf. Sou ons pad weer in daardie rigting loop sal ons beslis weer aanklop vir verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
African Dreams Guesthouse
Baie, baie dankie Belinda vir die mooi getuigskrif. Julle is altyd welkom.

Helena Neeltje F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Convenient stayover en route to Swakopmund/Etosha. Lovely accommodation. Restaurant choices for supper in Okahandja are limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cedric D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Perfect. All professionals operating in the built environment (particularly the design side) will find pleasure in the effort that had gone into the detail design from a place-making perspective - very tasteful. We wish we had time to dwell on the premises and appreciate the facilities. Top class venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
African Dreams Guesthouse
Was nice meeting you Cedric. Hope to see you soon.

Anton L
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2019

Nice accommodation and garden. Nice accommodation and lush garden with lovely breakfast area and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariaan
African Dreams Guesthouse
Thank you so much Anton, was nice meeting you and we hope to see you soon. Hope you have a wonderful time in Namibia.

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2019

Aangenaam. Gemiddelde gastehuis. Ontbyt sonder verbeelding. Gasvrou afwesig. Ander personeel vriendelik. Nogal duur vir wat jy kry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNjBlMDhiLWM2MmYtNGY4YS05MDcwLTNmNmQyNzA1Y2Y5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 547 River Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -21.977021 16.922355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang