Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dreams Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë. Okahandja is net 70 km noord vanaf Windhoek en 'n gewilde oornagplek vir gaste wat na Swakopmund, Etosha of verder noord reis. African Dreams Guesthouse is ook gewild onder korporatiewe gaste wat 'n tuiste soek, weg van hul huis.

Die gastehuis het 5 keurige kamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en TV's met DStv.

Gaste sal uitstekende gasvryheid en gawe personeel hier by African Dreams Guesthouse beleef.

Kom geniet 'n skemerkelkie in die tuin terwyl die son ondergaan, of kuier gesellig in die boma en bewonder die sterrehemel. Hier is tientalle voëlspesies, so hou jou verkyker byderhand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Wiaan N
Besigheidsreis
5.0
Gemaklike sake reis. Heerlik gebly, groot kamer en gemaklike bed! Heerlike ontbyt. Eienaar het my gehelp met 'n laat inboek sonder enige probleme.
Jul 2024
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan en sal aanbeveel. Gerieflike akkommodasie. Rustige en mooi perseel. Veilige parkering.
Apr 2024
Manie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en baie mooi en rustige omgewing. Dit was uitstekend, 'n pragtige tuin, baie lekker ligging en baie behulpsame en vriendelike personeel.
Feb 2024
Loan Pieter S
Saam met vriende
5.0
Sal definitief aanbeveel. Sien volgende jaar weer. Juweel van 'n plek. Baie goeie diens.
Feb 2024
Richard D
5.0
Service is very good. Ideally situated for overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink African Dreams Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNjBlMDhiLWM2MmYtNGY4YS05MDcwLTNmNmQyNzA1Y2Y5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 547 River Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -21.977021 16.922355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang