Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thomas M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great! Very good welcome from Jaap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharron T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons was in Eshowe vir die gedenkdiens van 'n familielid en het verblyf nodig gehad. Pragtigste tuin langs die woud. Nagapies en voëls en al die geluide van die bos. Te wonderlik. Cielie was so gaaf. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag
5.0
Mrt 2023

Just what I wanted and saw in the ad. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulisile M
1 nag
4.8
Mei 2023

Serene, beautiful stay. The hosts were welcoming and friendly. My room was clean, warm and felt like home. Fully furnished with fresh, clean linen, towels and an extra blanket. I truly enjoyed my stay and so wish I had stayed longer. I highly recommend this place and will definitely be coming back with my partner in the near future ️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Presies wat ons wou hê om voëls te kyk. Ons is baie hartlik ontvang en die plekkie was goedversorg en gesellig ingerig. Die tuin is pragtig en boomryk. Omdat ons voëlkykers is, het die ligging van die huisie ons goed gepas. Ons kon ook vanaf die stoep voëls kyk. Ons sou graag 'n dag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

African Dwarf Kingfisher Guesthouse was lovely. The Giant Kingfisher cottage was much bigger than anticipated, very clean, had everything we needed and is set in a beautiful garden. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

DJ A
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

A 4-day stay, self-catering. Most enjoyable. Celie and Jaap were the most welcoming and excellent hosts. They were very helpful in all ways. The unit was spotless and serviced to the same standard every day, including clean towels. I am planning a return trip to Eshowe later in the year and will definitely use African Dwarf Kingfisher again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaap
African Dwarf Kingfisher Guesthouse
Thank you so much.

Nikki L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Lovely cottage and friendly host. Definitely recommended. Clean with all necessities. Love the shower. Cielie is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Wens ons kon langer bly Ongelooflike mooi plekkie, veral die tuine. So rustig en kalm. Vriendelike mense wat jou sommer vinnig laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Dis was lekker rustig en ons het baie veilig gevoel. As jy opsoek is na 'n rustige wegbreek dan is hierdie plekkie ideal. Dit voel sommer of jy in 'n woud bly met al die lieflike plantegroei wat rondom die verblyf is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Chadwick-rylaan 39, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdLYXfbzU1LrzL7SOf4TQDOJlGy6FMRSt5Qya3XwdzXxjeNbVI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 39 William Chadwick Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9088564 31.4568785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang