Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Elephant Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Magda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Oggendete was voldoende en ingesluit by die prys, wat goed was. Ja, baie lekker en stil gewees en naby Delville swembad waar ons moes wees vir galas. Oggendete was voldoende en ingesluit in die prys. Aandetes was nie op standaard vir die ekstra wat ons daarvoor betaal het nie. Sal weer daar bly as ons vir galas kom in Germiston.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wimpie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Heeltemal skaflik en netjies! Hulle het ons teggemoet gekom en die ekstra myl geloop. Baie dankie ons waardeer dit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
African Elephant Guest House
Baie Dankie Wimpie. Ons hoop dit het goed gegaan met jul fiets ry kompetisie Sondag en om jul gou weer te sien. Groete, African Elephant Guesthouse

Magda R
1 nag Saam met vriende
2.8
Okt 2018

Sal nie weer soontoe gaan nie Kamer nie skoon genoeg nie (vorige gaste se hare in badkamer), beddegoed bont ipv wit, nie skoon gevoel nie, geraas buite, braaier was voor ons kamer en ander gaste het buite by ons skuifdeur vergader om te braai.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Coreen S
1 nag
4.8
Aug 2017

Huis weg van huis. Die dames was baie vriendelik en die kamers baie mooi, ek verstaan dat krag duur is maar ek sal voorstel dat die bedlampies ingeprop moet wees voor die aankoms van gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick Willem B
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Reis met sportiewe kinders. Baie dankie vir hoe ons bespreking en akkommodasie hanteer is. Daar was 'n fout met die bespreking, maar 'n plan is baie vinnig gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
African Elephant Guest House
Baie dankie, dit was 'n aangename tydjie saam met julle. Oulike, pragtige kinders! Hoop ons sien julle gou weer! Groete, African Elephant Gastehuis

Dries S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2016

Goed. Baie lekker verblyf vir besigheidsmanne.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
African Elephant Guest House
Baie dankie Mnr. Schoeman. Hoop ons kan u binnekort weer hier verwelkom. Groete, African Elephant Gastehuis

Sifiso T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2016

It's a nice and cosy place. The place had nice and neat rooms, the pool was super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luellen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2015

Baie gerieflik, rustige atmosfeer en behulpsame personeel. Ons was in Germiston vir 'n swemgala 19-22 Maart. Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel vir enigiemand en ek sal in die toekoms altyd daar tuisgaan vir gala's. Baie dankie, dit was regtig 'n tuiste weg van die huis af en die ontbyt en aandetes was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warwick R
Lang verblyf Besigheidsreis
2.8
Apr 2015

Nice place, but had its problems. 2 nights with faulty geyser and cold baths and dismal breakfast. The room was quiet and comfortable. Dogs too lovely and owner pleasant. We would have liked to have had a "no breakfast" payment option. When booking we were quoted single and double rates, and due to unforeseen circumstances ended up with a person (sharing) short for a number of nights. No credit was passed for the nights / breakfasts not used, and no concession for the cold bath nights either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russelstraat 31, Lambton, Germiston, 1414, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6573b69012ae3d46ca640cbf9ea99836a98889022d598de58fdb8cb2c6a6b92dcf56aafe81e1bac8155364bd2b09ca9a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 Russel Street Lambton 1414 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.24293 28.165520495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang