Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Flair Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Francisca B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragige oop gras veilig vir kinders. Baie dankie. Baie dankie, heerlike oorslaapplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fc M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie goeie verblyf met baie goeie diens. Ons gebruik dit slegs vir oornag, maar geniet dit steeds om daar aan te doen. Die uitsig is mooi en die chalet het al die nodige en gaan dit gepaard met uistekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
4.4
Nov 2023

Skoon, gerieflik en heerlike ontbyt! Lig gaste in wanneer loadshedding is, daar was geen water tydens loadshedding nie! Nogal sleg!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Candice S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Was clean and very spacious. Very friendly staff. Breakfast was lovely. A washbasin would be great as travelling with a baby requires washing of bottles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Well done Jan. With 2hrs municiple loadshedding followed by another 2hrs of Eskom loadshedding, Jan. our host, did everything possible to make our stay enjoyable. Beautiful thatched cottages, and very safe onsite parking. Beautiful Peacocks greet us for breakfast. A great stay in Piet Ratief. Jan even followed up with us the following day to make sure we reached our next destination. A great stay and is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
African Flair Country Lodge
Thank you, we try our best to accommodate all.

Christo P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jan 2024

Padgeraas is bietjie erg. Dit was oraait ja, nie te sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Oornag op lang reis. Het ongelukkig geen verwarmers nie en dit kan redelik koud word daar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
African Flair Country Lodge
Bestuur vra om verskoning maar tydens lang beurtkrag sessies word verwarmers slegs op aanvraag verskaf weens swaer lading van die verwarmers op opwekker/son paneel. Daar is darem lekker snoesige beddegoed en baie komberse beskikbaar. Groete Bestuur

Nelis J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Baie aangename ervaring. Pragtige en skoon verblyf. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam met beurtkarguitdagings terwyl ons daar was. Heerlike ontbyt op ons voorstoep bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Verblyf met spasie gedurende kliëntebesoek. Pragtige, skoon plek met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fc M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Soos ook hele aantal kere in verlede steeds aangenaam om daar oor te bly. Ons geselskap het bestaan uit 'n enkeling en 'n gesin van vier en was die akkommodasie pasgemaak. Baie netjiese geriewe met alles wat nodig is in 'n selfsorg. Het egter ook 'n baie smaaklike en lekker ontbyt ontvang. Beslis uitstekende verblyf vir oornag, en selfs ook vir paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgACmRMAg3yIaxjpWCYwEjzkyNT4IxJzIPQDzbOlVrng6bKQU7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 N2 Ermelo road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.988305555556 30.796094444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang