Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Hills Safari Lodge & Spa

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Chandre D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Absolutely incredible experience! My stay at African Hills Safari Lodge & Spa was out of this world! The location is amazing, quiet and peaceful, perfect for a getaway. The service was exceptional, from the spa to the restaurant, everyone was friendly and helpful. Everything went beyond my expectations. The food was excellent, the game drive was unbelievable (definitely worth the price), and the turndown service was such a nice surprise. I definitely recommend African Hills Safari Lodge & Spa to anyone who wants a peaceful getaway filled with luxury! Getting up close and personal with the resident elephants was also a once in a lifetime experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent. Staff excellent. Foodexcellent. Spa excellent. Animals are beautiful, well cared for and plenty. Rangers are well-trained. All in all a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Onvergeetlik Almal is vriendelik, behulpsaam en beslis waarde vir geld van begin tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustig, mooi en lekker. Baie mooi oorgedoen met opgraderings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Relax and enjoyable. Had a relaxing and enjoyable stay. The staff are absolutely professional, friendly and we were well taken care of. The room and bedding were clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Asemrowend. Die beste vakansie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Dit was 'n heerlike 2 nagte wat ons daar deurgebring het. Die olifante by die restaurant is 'n groot bonus. Die tuin en omgewing is baie mooi en ontspannend. DIe kos was uitstekend! Die kamers is baie mooi en gerieflik. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die masserings by die spa was ook uitstekend. Dit is 'n gerieflike een uur rit uit Fourways, wat die ligging baie gerieflik maak vir 'n naweekwegbreek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicoleen J
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Stunning place to stay. Would highly recommend it. Beautiful setting. Luxurious accommodations maintained to a high standard. Friendly yet professional staff. Excellent food. Wildlife on your doorstep. Activities available including game drives and history tours. Most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Kos was baie lekker, wildrit was baie lekker, het baie diere gesien. Kamer groot en gemaklik. Ons sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absoluut beeldskoon. Pragtige kamers met uitsig oor dammetjie waar diere water drink. Heerlike kos en baie gasvrye werkers by die lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cab597a29c64ec291efdf7206b8790dba54a9c780d93bd9c057282cd3047dca096e7c197cf760c87f8aadc43f9e87c34986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 120 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.890974850572 27.502413988113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang