African Lion Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust De Winter, Buffelsdrift-plaas, Deel 41, Limpopo, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Lion Lodge is op 'n area van 1000 hektaar tussen Pretoria en Bela-Bela en bied stil en rustige verblyf aan gaste. Dié pragtige lodge het die wêreldbekende Mystic Monkeys and Feathers Wildlife Park as agtergrond op die Buffelsdrift-plaas naby Rust de Winter en Pienaarsrivier.
Verblyf word in 6 eenhede op die grondverdieping en 6 eenhede op die boonste verdieping aangebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n groot grasperk met 'n uitsig oor die bos en die wild wat daar verbyloop.
Die eenhede op die grondverdieping het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenhede op die boonste verdieping het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel en daar word ontbyt, middagete en aandete bedien. Daar is ook 'n sprankelende swembad en 'n prentjiemooi dam in 'n netjiese tuin wat met groot, inheemse bome omring word. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is verskeie aktiwiteite soos wildritte, knortjorre, interaksie met diere by Mystic Monkeys and Feathers Wildlife Park en 'n lieflike restaurant wat gaste teen 'n ekstra koste kan geniet. Gaste kan direk by die eienaar navraag doen oor funksies by die lodge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rust De Winter, Buffelsdrift-plaas, Deel 41, Limpopo, 0480, Limpopo
- Gaste dink African Lion Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rust De Winter Limpopo
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust De Winter, Buffelsdrift-plaas, Deel 41, Limpopo, 0480, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang