Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Moon Corporate Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Flip K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige atmosfeer. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Warm en gesellig. Baie skoon en netjies. Stopplek vir motors ietwat min.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus E
1 nag
5.0
Apr 2016

Vriendelike diens, en baie netjies. Laat mens sommer tuis voel en die plek is baie veilig en die diens is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
African Moon Corporate Guest House
Hi Marnus, Baie dankie vir die great resensie, ek sal dit so aan die personeel oordra. Ons hoop ons sien jou spoedig weer. Groete Stephan Malan

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2016

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Herman D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2015

Netjiese en lekker verblyf. Het oorgeslaap as deel van besigheidsbesoek. Was baie beïndruk deur die gastehuis en sal verseker weer van dit gebruik maak indien ek weer na Johannesburg reis vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
African Moon Corporate Guest House
Dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer!

Lynne O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2015

Lovely place to stay with very friendly and helpful staff. We enjoyed our short stay here. We got to breakfast at about 9:45am and there was very little of the cooked food left (only 1 of us had a hot breakfast) to eat and there was no-one around to ask for more. This was the only disappointment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
African Moon Corporate Guest House
Thank you for the kind reply, we appreciate the feedback.

Janeen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2014

Lovely place The place is lovely, and the staff are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2014

Aangename verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons het 'n baie vroeë vlug vanaf OR Thambo gehad en besluit om na aan die lughawe oor te bly - aangename veblyf, bekostigbaar vir 'n familie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
African Moon Corporate Guest House
Dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer!

Hein P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2014

Gerieflik, skoon en goeie waarde. Goeie waarde en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
4.4
Feb 2014

Ek het laat ingeklok en vroeg vertrek. Die diens was uitstekend en personeel baie behulpsaam. Die kamers is goed gemeubileerd, en die beddens is baie gemaklik. Daar is genoeg kragproppe vir allerlei elektriese toestelle. Die diens was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinweg 63, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2cd11bc4e3d89c1912ab8eac438996ffa6506cb710a11f6fb5af9aae194463115f1272521b5aa339dc317c993699f112577?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 63 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.073899341569 28.236064910889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang