Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Nights Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 77 resensies vir African Nights Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Natasha L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie rustige en veilige omgewing en het lekker gebly.

Ons het baie lang ure gewerk en die personeel was altyd behulpsaam en daar om te help. Dit was baie stil en rustig en ons kon regtig net instap en ontspan. Die perseel, ons kamer en die badkamer was baie skoon en netjies. Sal vir seker in die toekoms weer van die dienste gebruik maak.

Godfried G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Godfried G

Gawe plekkie, net slegte gaste.

Nie lekker geslaap nie agv die ander gaste in die oorkantste vertrek wat soos kat en hond baklei het. Die man en die vrou was onder die invloed gewees en hulle het hulle huis moles daar kom baklei. Baie, baie onaanvaarbare taal was gebruik en ek en my vrou het gewag wanneer die persone mekaar te lyf sal gaan of daar enige ander geweld betrokke sou wees.

Mongezi N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mongezi N

Perfect.

The accommodation was nice and the area is classy.

Callie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V

Baie stil, rustige plek.

Baie netjiese plek, geskik vir 'n klein familie.

Lynette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Baie netjies en oulike klein plekkie veral as dit net vir oornag is.

Vriendelik ontvang en lekker rustig gekuier.

Katlego M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego M

I had a good time.

My expectations were exceeded.

Ntsoaki H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntsoaki H

It was okay.

Sharing the toilet and shower was not so pleasant.

Thabang M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

It was nice.

But the blankets were smelling of urine.

African Nights Guest House se terugvoer

This was taken up with the personnel last year when you put it on reviews. We never before or afterwards got such an remark, and the issue was sorted. We are looking forward to accommodate you again and get your positive review.

African Nights Guest House
Johanna D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Rustige verblyf.

Rustige verblyf in pragtige area. Geen koffiestasie maar kombuis wat gebruik kan word.

Nthabeleng L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabeleng L

It was an enjoyable stay.

We enjoyed, there were no disturbances.

Jacobus D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Baie lekker plek, het so effense haakplek gehad met die kamers ens. maar is vinnig uit gesort.

Sal die plek voorstel vir 'n groep mense maar nie regtig vir enkel op paartjies nie.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Siboniso G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siboniso G

Coolest.

I enjoyed my stay.

Mark P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Met aankoms was daar 'n verwarring en het my nie verwag nie.

Probleem was gou opgelos, my personeel het lekker gebly.

Maryke M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Ideaal vir oornagplekkie. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Baie bekostigbare oornagplekkie naby Onderstepoort-kampus. Pragtige gerieflike groot kamer.

Elizabeth M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Fantastic.

Problem is only this sharing of bathrooms.

Busisiwe J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe J

It was fantastic.

It was fantastic to be there, just that there is no braai area.

Vivian K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian K

It was a peaceful and mind-freeing stay.

My husband and I were celebrating our 9-year wedding anniversary and our time there was more than expected. We loved it.

Oupa Nj R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oupa Nj R

Nice and closer to so many amenities.

I enjoyed my stay and will not hesitate to book the venue again in future.

Veronique P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique P

Great service.

The service and people were very nice, I would recommend this to everyone, thank you.

Zandile M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zandile M

Lady was very kind.

I wish my bathroom was en=suite, going out at night to the toilet was a bit uncomfortable.

Tshepo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshepo M

Friendly staff and a welcoming environment.

My advice is just to put a braai stand in the garden and clean the swimming pool and put glasses in all rooms.

Wilma P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma P

Hulle was vriendelik en behulpsaam gewees.

Net die TV het in die een kamer nie gewerk nie, maar toe het hulle 'n ander kamer vir ons gegee. Dit was baie netjies en skoon, net ons kon een kanaal op die TV gekyk het die een remote het nie gewerk nie. Dit was baie rustig gewees daar. Die atmosfeer was baie lekker gewees dankie.

Nthabiseng Phasha P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nthabiseng Phasha P

Not suitable for groups.

It's not suitable for a group because you have to keep your voices down. They don't want noise at all. Even the pool water splashing is a problem.

Steve H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steve H

Lekker plek, al wat sleg was dat die koffie verslaan of koffiebekers in die kamer.

Sien sterre.

Christa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christa D

Teleurstellend.

Kamer is baie klein, badkamer aan buitekant. Badkamermatjies stukkend, handdoeke dunnerig. Geen ketel in akkommodasie.

Nokuthula H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nokuthula H

Staff were not friendly, they didn't even introduce themselves to me, I didn't have a warm welcome from them.

While I was cooking at the kitchen, people from maintenance came to fix the toilet blockage. No one told me not to start cooking because of this maintenance, the smell of fiscal was all over the kitchen I had to stop cooking and go back to my room because I was feeling like vomiting. Pool was dirty. There was no one to take me around to show me where is the kitchen and cookery things, what to use and where to find them. I have to call the staff member by shouting because they never told me where to find them if I need them, I wanted to go out that's where they gave me a gate and the door keys. I will never ever stay there for vacation or recommend it to someone.

Dieter S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter S

Baie lekker rustige gastehuis.

Ons verblyf was baie lekker. Net jammer die TV-kontrole se batterye was pap.

African Nights Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en die info oor die battery. Ons laat kyk dadelik daarna.

African Nights Guest House
Hendrik K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik K

Ons het 'n troue bygewoon, so het net 'n aantrekplek en slaapplek nodig gehad.

Jammer het nie die eienaar ontmoet nie. Geen koffie of tee of water om te drink nie, letterlik net 'n kamer gekry om in te slaap. TV het geen ordentlike beeld om nie eers te praat van enige kanale om te kyk nie. Met vertrek was daar niemand te vinde om sleutels terug te gee nie ook geen sleutelkassie waar mens dit kon los nie.

Priscilla G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G

Comfortable and neat.

Family room consist of 2 separate rooms but note: uses one bathroom (in main room) for a family of 5 (bath and shower). Neat and comfortable, can recommend the accommodation. Note you have to take stairs with your luggage to go to your room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en netjies.

Gesinskamer bestaan ​​uit 2 aparte kamers, maar let op: gebruik een badkamer (in die hoofkamer) vir 'n gesin van 5 (bad en stort). Netjies en gemaklik, kan die akkommodasie aanbeveel. Let daarop dat jy met jou bagasie trappe moet klim na die kamer toe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Reinette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Excellent stay.

Value for money for business travellers.

Anita P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Peaceful and very private with an African touch and tranquillity.

I would highly recommenced African nights to everyone. The location is very central, but still the guesthouse is private and peaceful. At home with a awesome touch of African sky.

Noma S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noma S

Its a very nice place to be, very clean and neat with friendly staff too. Would go back at any given time.

See stars.

Sharon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Skoon, netjies en gerieflik.

Skoon, netjies en gerieflike kamer en badkamer. Vriendelike personeel. TV se kanale was dof en ons kon nie TV kyk nie.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Khayalethu M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Khayalethu M

Nice and clean.

The place was nice and clean. Staff was accommodating given that we were a big group.

Amanda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Teleurgesteld.

Die swembad was baie vuil alhoewel dit warm was, daar is geen personeel op die perseel wat hulp verleen nie ons het bevestig dat ons vroeg ry en daar sou iemand die sleutel ontvang het maar ons het die perseel verlaat sonder dat daar iemand was. Die kuiervertrek se air-con werk glad nie, die braaier was vuil, die kamer waar ons in was, Blue Crane, was mooi skoon en daar was handdoeke.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Geraldine B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B

Die diens en die mense was wonderlik.

Die diens en mense was wonderlik gewees, sal definitief weer gaan.

Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was baie lekker.

Ek sal dit aanbeveel vir ander mense.

Charmaine E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Netjies en vriendelik en veilig.

Was netjies, vriendelike diens en baie veilig.

Dolly P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly P

Privacy and safety, cleanliness.

Secured. No disturbance by other guests.

Wendy B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Rustige atmosfeer en kamer was baie netjies.

Baie lekker en skoon kamer, sal aanbeveel ketel met koffie/tee/beskuit in kamer en nie in gesamentlike kombuis nie. Daar was geen tee of suiker beskikbaar wanneer ek wou gaan maak het nie en slegs 2 bekers, een met 'n chip in. Verder het ons baie lekker geslaap en gestort. Padbeskrywing baie onduidelik.

Sizwe M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sizwe M

Absolutely in love with everything.

I'd love to visit again sometime.

Dolly P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolly P

I enjoyed my privacy with type of room booked.

Staff were professional, except one who met us at the gate and asked which room did we book by the gate.

Nolene O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene O

Voldoende.

Ons was 3 dames en het gesukkel om plekke te kry wat twin room opsies gehad het. Die twin room was nie absoluut privaat en heeltemal veilig nie omdat die kamerverdeler nie kon sluit nie en nie tot teen die dak was nie. Toe ons dit onder ontvangs se aandag bring het sy dadelik vir ons 'n plan gemaak en die middeldeur se sleutel gegee. Sy het ons 100% tegemoet gekom om te verseker dat ons veilig voel. Alhoewel die een badkamer 'n opgradering benodig, was die kamers en badkamers silwerskoon.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jongithemba H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jongithemba H

Bad service, were caused to wait too long outside and when we entered we had to find our way around.

This was the worst service ever.

Kirsten C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kirsten C

Disorganised and unprofessional.

Felt very unwelcome on arrival.

Vanessa V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa V

Onaangenaam.

Die kamers was baie klein, asook nie regtig netjies nie. Op die oog af het die kamers skoon gelyk, maar die aand toe ons die tasse onder die beddens wou in stoot kon jy sien goed onder die beddens ingevee word. Een van die seuns het iets vergeet, een van my ander seuns het dit gaan optel en moet hulle smeek vir toegang en moes toe vorms invul met die persoonlike besonderhede.

Lebogang M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

Customer service need little bit of a improvement.

Pleasant and welcoming people.

Ofentse M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ofentse M

Everything was fine.

At least they must include breakfast on their fees.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anthony B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Comfortable

We were very comfortable and enjoyed our stay.

Dennis K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis K

Very basic accommodation - no kettle in room, and only 4 TV stations with poor picture quality.

I felt very uncomfortable with the room where I shared the bathroom and veranda with the room next to mine, even thought the receptionist, Refilwe, tried to convince me that I had nothing to worry about.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie basiese verblyf. Geen ketel in die kamer nie en daar was net 4 TV-kanale met 'n swak beeld.

Ek het baie ongemaklik gevoel om 'n badkamer en 'n stoep met die kamer langsaan te deel, hoewel die ontvangspersoon, Refilwe, my probeer oortuig het dat ek niks het om oor te bekommer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anneke B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anneke B

Baie teleurgesteld, aangesien die foto's misleidend is.

Ons ervaring was glad nie soos verwag nie, die foto's is misleidend aangesien ons kamer net bietjie groter as 'n dubbelbed was. Dit was wel netjies behalwe dat 'n ou gebruikte handdoek net in die kas opgevrommel was, en die spasie baie baie beperk is, die plek langs die bed is aan een kant een teël groot, voor 2 teëls groot.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Bronwyn T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn T

Lovely room with great hospitality.

Really enjoyed my stay - wonderful genuine people and great service.

Wimpie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie S

Die perfekte plek vir n goedkoop wegbreek.

Dit is veilig, baie rustig, en die diens is baie vriendelik. Daar is nie 'n slegte ding wat ek kan sê nie.

Andre * - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre *

Dit was 'n lekker ruim kamer. Dit was baie lekker.

Die televisiekanale was nie behoorlik ingestel nie. Verder was dit perfek.

Kriekie C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kriekie C

Die plek was baie mooi skoon en netjies.

Die plek was lekker stil en rustig en die kamers en badkamers is skoon en netjies. Geen klagtes nie.

Sakkie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie M

Swembad groen!

Die slaapkamers was goed, maar die swembad was redelik groen en die kombuis is nie op standaard wat betref messe, vurke en glase nie.

Barend C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend C

Baie goeie ligging, maar definitief nie die beste diens nie.

Swembad groen met aankoms asook vir die hele verblyftydperk. Geen waaiers in kamer nie. Geen muskietweerder beskikbaar nie. Moes self gaan koop. Skuifdeur-raam van die kamer trek uit die mure en is heel los. Badkamers was nie skoongemaak nie. Daar is wel 'n mikrogolfoond sowel as yskas in die hoofhuis vir gaste se gebruik, maar die huis is permanent gesluit, so kon glad nie gebruik nie. Geen koffie of tee in die kamers beskikbaar nie.

Albertus B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Albertus B

Onvriendelike ontvangs.

Beide dae was die gemeenskaplike kombuis vuil, die kamers en badkamers was egter skoon. Maandag moes ek vir 'n lang ruk wag en sukkel om sleutels vir my kamer te kry alhoewel dit ongeveer 16:00 was. In die vertrekkie waar ek Maandag tuisgegaan het, was geen handdoeke voorsien nie en geen waaier is beskikbaar in die bedompige plek nie. Die gastehuis bemark dat daar 'n swembad is, maar ek kon dit nie gebruik nie aangesien dit 'n groen gat is.

Allen M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen M

Wonderful

We really enjoyed our stay at African Nights Guest house, it's conveniently located for shopping and its a very safe place to stay.

Kenneth U - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth U

Excellent ! Superb! Good service!

The setup is awesome and we got value for money; no regrets at all!

Ivy G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivy G

Ek het oornag as halfpad bestemming na Modimolle.

Sien die sterre hieronder.

Clint H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H

Ons het Lekke(ge)Slaap!

Die plek was baie netjies en regtig voldoende vir wat ons nodig gehad het. Die afdak waaronder ons kon parkeer, het ook baie gehelp vir wanneer dit gereën het. Dit was ook goed van hulle dat, toe die krag uit was, hulle 'n kragopwekker gehad het wat gesorg het dat ons ligte en warm water gehad het.

Clint H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H

Dit was heel aangenaam en gasvry.

Die prys was regtig waarde vir die geld en hulle het ons uitgehelp om ons een kind te akkommodeer met slaapplek. Die plek het als aangebied wat ons benodig het.

Hendrik d - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik d

Netjies en skoon.

Ons akkommodasie was skoon en netjies. Lizette en haar man was baie vriendelik met soveel gasvryheid dat ons soos ou vriende gevoel het. Dankie daarvoor.

Annamarie B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie B

Kamers netjies!

Sien die sterre hieronder.

Deidre B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deidre B

Geraas te veel.

Moes die badkamer met ander gaste deel.

African Nights Guest House se terugvoer

U het 'n kamer bespreek waar in sy beskrywings duidelik gemeld word shared bathroom. As u nie 'n badkamer wil deel met 'n ander kamer nie, kan u gerus kyk na die Leopard kamer waar u in sy beskrywing die woorde en-suite sal sien, wat beteken die kamer het sy eie privaat badkamer.

African Nights Guest House
Elsy K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elsy K

The sharing of the bathroom is not hygienic, try to create bathrooms in the rooms.

The signage of the place is so small and it is not placed correctly for someone who had never visited the place.The place is cool, it gives peace of mind, but try to rectify the bathroom issue.

Sharon S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Home away from home

Me and my partner really enjoyed the getaway and we were not disappointing. The hostess was very nice and we plan to go there again very soon. Thank you Refilwe we really appreciated.

Duane B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane B

Very neat

Would go back anytime!

Majedie A - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Majedie A

Excellent

African Nights Guest House its a great place to stay. The service is very good and they really make you feel at home. I'll recommend it to anyone who is looking for a guest house in Pretoria North.

Nomuzi B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomuzi B

Good

Felt very safe here.

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 77 5 1 4 7 Leopard Street Akasia 0155 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang