Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Nights Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Natasha L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie rustige en veilige omgewing en het lekker gebly. Ons het baie lang ure gewerk en die personeel was altyd behulpsaam en daar om te help. Dit was baie stil en rustig en ons kon regtig net instap en ontspan. Die perseel, ons kamer en die badkamer was baie skoon en netjies. Sal vir seker in die toekoms weer van die dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfried G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Gawe plekkie, net slegte gaste. Nie lekker geslaap nie agv die ander gaste in die oorkantste vertrek wat soos kat en hond baklei het. Die man en die vrou was onder die invloed gewees en hulle het hulle huis moles daar kom baklei. Baie, baie onaanvaarbare taal was gebruik en ek en my vrou het gewag wanneer die persone mekaar te lyf sal gaan of daar enige ander geweld betrokke sou wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mongezi N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Perfect. The accommodation was nice and the area is classy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie stil, rustige plek. Baie netjiese plek, geskik vir 'n klein familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie netjies en oulike klein plekkie veral as dit net vir oornag is. Vriendelik ontvang en lekker rustig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katlego M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

I had a good time. My expectations were exceeded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntsoaki H
1 nag
4.4
Jan 2022

It was okay. Sharing the toilet and shower was not so pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabang M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

It was nice. But the blankets were smelling of urine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
African Nights Guest House
This was taken up with the personnel last year when you put it on reviews. We never before or afterwards got such an remark, and the issue was sorted. We are looking forward to accommodate you again and get your positive review.

Johanna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Rustige verblyf. Rustige verblyf in pragtige area. Geen koffiestasie maar kombuis wat gebruik kan word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nthabeleng L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

It was an enjoyable stay. We enjoyed, there were no disturbances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 77 5 1 4 7 Leopard Street Akasia 0155 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang