Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Nights Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Nights Guest House is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik vir gaste wat Medunsa, Rosslyn en Onderstepoort wil besoek.

African Nights is 'n moderne, opgewekte instansie wat ware Afrika gasvryheid bied. Die kontemporêre dubbelverdiepinghuis het skoon en goed gemeubileerde kamers wat elk 'n TV het. Daar is 3 kamers op die eerste verdieping, 'n paar met balkonne. Meeste kamers het plafonwaaiers of draagbare elektriese waaiers. Skoonmaak- en wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die parkeerplek is omhein en daar is 'n elektriese hek.

Gaste in die kamers deel gemeenskaplike badkamers, behalwe waar spesifiek aangetoon is dat daar 'n en suite-badkamer is.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg. Gaste is welkom om die swembad en agterplaas te gebruik.

Geen partytjies, harde musiek on geraas word toegelaat nie. Kinders is slegs op versoek welkom alle persone onder die ouderdom van 18 jaar moet sy eie geboortesertifikaat en sy ouers se ID's toon. Ouers moet volle verantwoordelikheid vir hul kinders neem en hulle te alle tye onder hul persoonlike toesig hou aangesien die huis en perseel nie kindervriendelik is nie. Daar is 'n oop swembad, trappe en oop balkonne.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
  • Gaste dink African Nights Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 77 5 1 4 7 Leopard Street Akasia 0155 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang