Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Oceans Manor on the Beach

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sarah W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goeie diens, goed gelee, sal weer gaan! Veilig, goed gelee, vriendelike staf en was baie hulpvaardig. Jacuzzi was 'n wenner vir die kinders in ons 2-slaapkamer-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Luuks met uitsonderlike see uitsig. Die presidensiële suite is uiters luuks en het ons verwagtinge oortref. Die personeel se vriendelikheid moet geprys word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Daar was geen warm water die oggend toe ons wou stort nie. Dit is 'n baie mooi plek, maar moennie loadshedding as 'n verskoning gebruik as daar geen warm water in oggend is om te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Michelle
African Oceans Manor on the Beach
Dag Kobus. Bly jy het van die plek gehou. Ongelukkig kan ons nie beurtkrag voorspel nie. Daar was beurtkrag vroeg die oggend en dit het n impak gehad op die verhitting pomp. Daar is niks fout met die pomp nie en is nagegaan nadat ek die klagte ontvang het. Alle ligte en kragproppe werk tydens beurtkrag maar onelukkig nie die verhittingspomp nie aangesien dit te veel krag trek. So my personeel was nie oneerlik toe daar meegedeel is die water probleem was weens beurtkrag nie.

Elizma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik! Kliëntediens baie goed en aandag word gegee aan alle behoeftes. Heerlike ontbyt. Kamers groot, gemaklik en ligging besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Hemel op aarde. Ongelooflik mooi en baie lekker. Het elke oomblik geniet en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kebareng T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

A very warm welcome received to a breathtaking vacation. The reception we received was very warm by the lady named Wallace. That woman is an epitome of what receptionists should be. Her vibrant personality and excellent customer service made our experience with African Oceans Manor on the Beach one of a kind and unforgettable. It broke our hearts to hear of her father's passing the following morning of our arrival. May his soul rest in eternal peace, and may the Almighty bless Wallace abundantly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

'n Luukse hawe. Luuks, netjies, op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Groot bederf - dankie! Ons het baie lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad. Die kamer is netjies en die kroegie en koffiekroeg is baie mooi uiteengesit en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colett E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Wow! Wow! Wow! Alles was net wow! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Kort verblyf
3.8
Mei 2016

The buildings and rooms were incredible. The buildings and rooms were incredible. The breakfast was delicious. My room, however, did not have a balcony and windows looked onto the public swimming pool where children and guests swam. Therefore there was very little privacy. I arrived at a few minutes past 14:00 to be told that my room was not yet ready. There was also no porter to help me with my luggage. I would have expected more from a 5 star guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 990
R2 990 R2 392
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 990
R2 990 R2 392
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4303e959db634442a4f7021cd4ee426d4678de238b1a091eeca79648fedb29b3045736c5444411b21147ed8bfdaae918a186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R2 392 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Bob Bouwer Crescent Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.13954125314 22.111825346947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang