African Oceans Manor on the Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Sarah W - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie diens, goed gelee, sal weer gaan!
Esta J - Apr 2024
Algehele gradering
Luuks met uitsonderlike see uitsig.
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Daar was geen warm water die oggend toe ons wou stort nie.
African Oceans Manor on the Beach se terugvoer
Dag Kobus. Bly jy het van die plek gehou. Ongelukkig kan ons nie beurtkrag voorspel nie. Daar was beurtkrag vroeg die oggend en dit het n impak gehad op die verhitting pomp. Daar is niks fout met die pomp nie en is nagegaan nadat ek die klagte ontvang het. Alle ligte en kragproppe werk tydens beurtkrag maar onelukkig nie die verhittingspomp nie aangesien dit te veel krag trek. So my personeel was nie oneerlik toe daar meegedeel is die water probleem was weens beurtkrag nie.
Elizma M - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Anneri M - Mrt 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Kebareng T - Mei 2022
Algehele gradering
A very warm welcome received to a breathtaking vacation.
Lees meerStina B - Jan 2021
Algehele gradering
'n Luukse hawe.
Jacques P - Okt 2021
Algehele gradering
Groot bederf - dankie!
Colett E - Aug 2019
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Debbie C - Mei 2016
Algehele gradering
The buildings and rooms were incredible.
Lees meerHannes M - Okt 2015
Algehele gradering
Pure bederf.
Daniel S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker. Goeie diens. Skoon. Rustig. Lekker ontbyt. Dankie!
Hein M - Apr 2012
Algehele gradering
A fantastic experience
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang