Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charmaine S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Wonderlike stilte.

Die omgewing en wooneenheid is ongelooflik mooi. Die boerbokke geniet die plaasomgewing baie, wat stil en rustig is. Dankie vir jou gasvryheid.

Marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Uitstekend.

Baie vriendelike diens ontvang van Deon. Plek se atmosfeer en rustige oornagverblyf.

Anne C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

A surprisingly lovely place to stay.

An amazing farm feel. Goats, geese, beautiful cats, ducks and an ostrich. Large fields of grass with a stream and many trees. Really beautiful. Our accommodation was so comfortable and warm. Our host left many treats for us. Very hospitable and friendly. Thank you.

Jd G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jd G

Familie saamtrek.

Ja, lugversorging en swembad was 'n seën. Ek adviseer dalk net om eie drinkwater te bring en vir seker 'n beurtkrag rooster. 'n Elektriese punt by die tafel sal help vir die rekenaar.

Madelein H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H

Dit was ongelooflik lekker!

Ons kuier was baie lekker. Deon is baie gasvry en die omgewing is baie mooi. Ons het regtig ontspan. Dankie.

Sonette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H

Voeding vir die siel.

African Olive Country Estate is so rustig. Daar is plaasdiere net aan die ander kant van die stroompie. Die wind waai deur die bome en mens kan nie anders as om net rustig te ontspan nie. Die plekkie is pragtig binne en buite. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Deon was baie tegemoetkomend om ons vroeër in te boek. Ek sal die plekkie beslis weer besoek en aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil wegkom van die geraas van elke dag lewe.

Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Skoon, lekker stil, mooi.

Koue water. Melk. Koffie. Ons is baie impressed, sal vir seker weer gaan. Goeie mense.

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate se terugvoer

Baie dankie Johann. Hoop om julle weer te sien.

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate
Mark T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark T

Peaceful and convenient.

Stayed in the cottage. Peaceful and quiet.

Elzabe S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe S

Ontspannend en netjies.

Deon is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is netjies en skoon.

Veronica S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica S

Very nice, loved the attention to detail, the sherry, heated blanket and the hidden old magazines and games.

Maybe consider changing the kitchen top and the signage at the gate.

Pieter U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U

Was regtig uitstekend.

Lekker rustig ontspannend en aangenaam.

Charlene H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Beautiful, clean and very nice stay.

Best stay for a group, safe, clean and near to Parys.

Stephanie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

Beautiful stop-over.

Such a beautiful and comfortable place to stay over on a long trip. We really enjoyed it. Lovely little place!

Nadine F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F

Great stay. Perfect family destination.

It was a great time and very wonderful owners.

Petrus S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Aangename rustige omgewing, ook lekker blyplek.

Was vir Paasnaweek daar, lekker gebly en gekuier. Kan beslis aanbeveel word. Deon maak seker van alles in orde en dat almal tevrede is.

Minky D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky D

Heerlike, rustige en veilige wegbreek.

Baie dankie aan Deon & Jan vir julle gasvryheid. Die eenheid was pragtig, die omgewing rustig en net wat nodig is om weg te breek om te herlaai. Sal beslis weer kom.

Ina G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie lekker.

Dit was die tweede keer wat ons daar oornag het, baie oulike plek en eienaar baie gasvry. Sal beslis weer gaan.

Talita D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Kan nie wag om terug te keer nie.

Ons familie het heerlik gekuier. Baie dankie Deon, jy is die perfekte gasheer en ek waardeer al die moeite wat jy vir ons familie gedoen het. African Olive het alles wat wat jy nodig het plus oulike diere, groot bome en lieflike sonsondergange. Ek wens ek kon nog langer daar bly.

Pheladi M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pheladi M

The facility was clean and well maintained.

We spent one night in a family room. We had all the resources that you could as for in a self catering apartment and the welcome and the service was received was out of this world.

Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Weg van dorp se geraas en rustige atmosfeer.

Kamer is gemeubileer met oudhede waarvan Parys getuig as dorp.

Jakes C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes C

Pragtige plek.

Baie goeie blyplek, gerieflik, gemaklik en mooi. Dankie vir die vriendelikheid en hulp.

Andre R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Uitstekende, skoon en unieke plaas verblyf.

Deon is 'n waardige gasheer wat sorg dat sy besoekers net die beste kry. Hierdie rustige afpakplek vir 'n naweek van rus uit die stedelike gejaag is 'n ideale plek om net laat te slaap, te rus, lees, die plaas te verken ens. Sal beslis weer daarheen gaan, 'n unieke rustige plek.

Stefanie En Renier K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie En Renier K

Hoogs aanbeveelbaar.

Privaat, rustig en die ideale wegbreek om 'n mens se batterye te herlaai.

Charne K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K

Dit was die lekkerste plek in Parys waar ons al was.

Rustig en die gasvryheid was nog beter. Die oomblik wat ons daar gestop het was ons met vriendelikheid behandel. Ons het so tuis gevoel. Alles was netjies en mooi skoon. Was lekker rustig en die diere daar is die mooiste en oulikste uitsig. Sal vir seker plek aanbeveel vir enige iemand. Alles was perfek.

Andre R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Wat n juweel om te kon ontdek.

Die naweekwas vir ons super spesiaal, om daar te kon gaan rus. Die "plaas" atmosfeer, die groot vol vloeiende grondwaterkanaal voor die huise verby, die heerlike koelte-bome, plaas-diere, bokke, skape, beeste, hoenders, patryse, voltruis en nog meer, maak dit net n heerlike uitkoms uit die stad. En natuurlik die verwelkoming van die swart en wit plaas kat, tuisgemaak op die bed, "die plek is eintlik myne, maar julle kan maar lekker hier kuier". Dekor, uitleg en fynste detail, maak dat ons vir seker hierdie 'n gereelde uitrus-uitstappie gaan maak.

Pieter G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie lekker gebly.

Baie goed, waarde vir geld.

Ina G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie lekker gekuier.

In die een kothuis was 'n erge riool- en dreinreuk wat bietjie aandag nodig het.

Andrew V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V

Friendly host, roomy accommodation and insightful furnishings.

Pleasantly surprised by the roominess of the accommodation. The little additions and gadgets show an insightful host who caters for your every need. What a wonderful bathroom. I made friends with the wonderfully expressive billy goat and his flock bid us farewell when we left. I really enjoyed my stay here, and wish it could have been for longer.

Antoinette T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T

'n Ware rustige wegbreekplaas weg van die stadsgeraas.

Die verblyf was werklik rustig en die uitsig laat jou smag na jou eie plaashuisie iewers op 'n stille dorpie. Uit die dorp se geraas, maar naby genoeg om by talle eetplekkies uit te ry. Die huisies is ten volle toegerus en die interne dekor pas eg in by Parys se kultuur. Deon en span weet hoe om mens tuis te laat voel en sorg mooi vir jou met die klein ekstra detail en bederfies wat altyd op die kas lê en wag om aan te smul.

Jan J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Lekker bly!

Deon our host was very accommodating and helpful. Thanks Deon. Nice place to stay very neat and well equipped and spacious. Great stay!

Amourie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amourie W

Gemaklik.

Dit is duidelik dat die eienaars van die gastehuis die gerief van hulle gaste voorop stel. Die plek was pragtig maar prakties ingerig, die linne van uitstaande gehalte. Die gashere het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beslis aan te beveel.

Manfred L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred L

Such a peaceful place.

Beautiful setting, close to town. Highly recommended.

Carien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Vriendelik diens.

Baie tuis gevoel. Heerlike atmosfeer.

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate se terugvoer

Wonderful having you here. Please come again.

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate
Marlena G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena G

Wonderlik.

Het dit so geniet, baje privaat. Ek en my man het heerlik gerus.

Stephanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S

Ons wil baie dankie sê vir julle gasvryheid en dit was so lekker by African Olive Country se Cottage oor te slaap.

Love die plaasgevoel wat mens daar kry! Ons voertuig en trailer was veilig en naby ons huisie. Dis ‘n klipgooi van Parys se dorpie self af.

Pieter D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekende wegbreek.

Pragtige kothuis, baie goed toegerus en pragtig gemeubileer. Baie naby aan die dorpie self, en veilig.

Cobus S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S

Baie, baie rustig!

Dis werklik 'n plek waar mens lekker kan ontspan as jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag. Goed toegeruste kombuis, skoon badkamer en gerieflike bed en banke! Dan ook sommer lekker naby die dorp as jy wil gaan rondsnuffel.

Stephanus B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B

Verblyf was aangenaam skoon, netjies en veilig.

Ons is vriendelik ontvang, daar het wel 'n klein probleempie Saterdag ontstaan wat buite die beheer van ons gasheer, Deon was, dit is vinnig en professioneel opgelos. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang