Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Charmaine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Wonderlike stilte. Die omgewing en wooneenheid is ongelooflik mooi. Die boerbokke geniet die plaasomgewing baie, wat stil en rustig is. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Baie vriendelike diens ontvang van Deon. Plek se atmosfeer en rustige oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A surprisingly lovely place to stay. An amazing farm feel. Goats, geese, beautiful cats, ducks and an ostrich. Large fields of grass with a stream and many trees. Really beautiful. Our accommodation was so comfortable and warm. Our host left many treats for us. Very hospitable and friendly. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Familie saamtrek. Ja, lugversorging en swembad was 'n seën. Ek adviseer dalk net om eie drinkwater te bring en vir seker 'n beurtkrag rooster. 'n Elektriese punt by die tafel sal help vir die rekenaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was ongelooflik lekker! Ons kuier was baie lekker. Deon is baie gasvry en die omgewing is baie mooi. Ons het regtig ontspan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Voeding vir die siel. African Olive Country Estate is so rustig. Daar is plaasdiere net aan die ander kant van die stroompie. Die wind waai deur die bome en mens kan nie anders as om net rustig te ontspan nie. Die plekkie is pragtig binne en buite. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Deon was baie tegemoetkomend om ons vroeër in te boek. Ek sal die plekkie beslis weer besoek en aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil wegkom van die geraas van elke dag lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Skoon, lekker stil, mooi. Koue water. Melk. Koffie. Ons is baie impressed, sal vir seker weer gaan. Goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate
Baie dankie Johann. Hoop om julle weer te sien.

Mark T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Peaceful and convenient. Stayed in the cottage. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzabe S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2023

Ontspannend en netjies. Deon is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Very nice, loved the attention to detail, the sherry, heated blanket and the hidden old magazines and games. Maybe consider changing the kitchen top and the signage at the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang