Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Palm Cottages and Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Jana S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Moderne en goed toegeruste verblyf. Die woonstel is ruim, modern en baie goed toegerus. Die omgewing is vars en daar is aandag gegee aan detail. Dit is goed geleë om Kaapstad en die wynlande te besoek. Ons sal beslis weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Beslis 'n wenner. Baie netjies, heerlike, rustige atmosfeer, ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Lang verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2022

Plek was net vreeslik warm, sal lugversorging aanbeveel! Bly ek het ook nie my hondjie saamgevat nie, want in die kombuis is 'n kennisgewing op wat sê troeteldiere mag nie in die dag alleen gelaat word nie. En dan word familie nie toegelaat om jou te besoek vir 'n braai nie. Die eienaarvrou het net geweier, ons is nie drinkers en lawaaimense nie, maar sy het nie eers dit gevra nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rochelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

We had a beautiful weekend away African Palms. The cottage was home away from home. Beautifully decorated and comfy. We were so happy we could take our fur babies with on our stay, was challenging finding accommodation that's pet friendly. Was a beautiful relaxing stay, the cottage were comfortable and we really enjoyed our weekend. Thank you Thierry and Katia for your friendliness, we hope to visit soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katia
African Palm Cottages and Guesthouse
We loved having you here, hope to see you again. Thank you Katia and thierry

Hannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Heerlik. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang deur Katia en eggenoot. Lekker rustige en veilige omgewing, baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katia
African Palm Cottages and Guesthouse
Thank you for the nice words, hope to see you again soon. Regards Katia and Thierry

Sephetha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Pleasant. Well equipped. We were not short of anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

This is not a self-catering venue. No kitchenette, fridge for personal food items, sink to wash dishes. etc. Coffee station adequate, but I had to fill the kettle from the hand basin in our room. It is suitable for travellers just wanting a nice, classy facility for sleeping in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Katia
African Palm Cottages and Guesthouse
You booked a Guestroom not a cottage, so there is no kitchen in a Guestroom. You booked the wrong room.

Rene S
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Fantastic. I will definitely recommend them to anyone! Their hospitality was first class, feels like home far from home. Will stay there again when I travel to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette E
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Dit was rustig en asof ons by die huis was. Katia en haar man is vriendelik. Kothuis is baie stylvol en netjies. Meer privaatheid kan gegee word deur gordyn by skuifdeur wat na hul huis wys te hang, siende dat jy in gang moet afstap na badkamer in jou slaapklere. Andersins hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katia
African Palm Cottages and Guesthouse
Good day Yvette, Thank you for the nice review. We fixed that problem there is a curtain now. Sorry for the inconvenience. Thank you Katia

Melissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2018

Beautiful accommodation, extremely helpful and friendly management. We enjoyed our stay, it was very comfortable and everything you needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Katia
African Palm Cottages and Guesthouse
Thank you very much, Melissa was great to have you here. Katia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneer, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf14d164b11aa74910de249289fda731662a12c7b68dd92e7135db3880254f3c5df71174f09076795f6f1d190d1e30b268a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17A Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.836248171808 18.670446574688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang