Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Akkedis Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

African Relish - Akkedis Cottage is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die stilste hoekie van Prins Albert, net 1,5 km vanaf die middedorp.

Die kothuis met slaapplek vir 4 is toegerus met rietplafonne en het 'n elegante, eenvoudige interieur, wat bestaan uit 2 lugversorgde slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en sitkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n bad met 'n handstort-aanhangsel, 'n stort, 'n toilet en 'n en suite-wasbak. Die kamers is toegerus met paneelverwarmers en waaiers, en alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en kookplaat, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware. Tee, koffie en tuisgemaakte beskuit word met aankoms voorsien. Die eetkamer het 'n ou swart stoof wat gedurende koue winteraande gebruik word om die Karoo-bekoring te behou, en WiFi is beskikbaar.

Die kothuis maak oop na 'n buitestoep met braaigeriewe en buitemeubels wat oor 'n groot privaat vetplanttuin uitkyk. Parkeerplek van die straat af word voorsien, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings teen 'n ekstra koste.

Gaste kan kies om by die kothuiseienaar se African Relish Chef's Café te eet, kos by die deli te koop, of 'n kookkursus by die kookskool te bespreek. Daar is 'n swembad by die kookskool wat deur die kothuisgaste gebruik kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir African Relish - Akkedis Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Relish - Akkedis Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436262b7019f1d7f7f356c3891831efb81e8592c81792bc398a5b0913bcb009e0b161be6d9a905438dff9f91be77ab49b3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Devenish Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.214986 22.032082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang