Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Akkedis Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

African Relish - Akkedis Cottage is 'n volledig-toegeruste selfsorgkothuis in die stilste hoekie van Prins Albert, net 5 minute se ry vanaf die middedorp.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het rietdakke en stylvolle, eenvoudige dekor. Dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n sitarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het paneelverwarmers en waaiers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. Die eetarea het 'n ou, swart stoof wat gedurende winteraande gebruik kan word en dra tot die Karoo-bekoring by. WiFi is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n buitestoep met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die groot, privaat vetplanttuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom mits dit vooraf gereël is.

Gaste kan by die kothuiseienaar se African Relish Chef's Café eet, of voorraad by die deli koop. Daar is ook 'n kookskool waar gaste kookkursusse kan bespreek. 'n Swembad is by die kookskool beskikbaar wat kothuisgaste mag gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir African Relish - Akkedis Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Relish - Akkedis Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436262b7019f1d7f7f356c3891831efb81e8592c81792bc398a5b0913bcb009e0b161be6d9a905438dff9f91be77ab49b3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Devenish Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.214986 22.032082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang