Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Doringbos Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Liesel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Uitsonderlike ervaring! Die oudtydse kothuis het ons bekoor. Doringbos Cottage was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Dit handhaaf 'n goeie balans tussen oudtydse sjarme en moderne gerief. Die kothuis is ruim, gemaklik, uiters privaat en goed toegerus. Die bed, beddegoed en handdoeke was van bostaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A real Karoo charm. Absolutely fantastic experience in a beautiful Karoo cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek. Wat 'n pragtige plekkie in die mooie, rustige Prins Albert. Ons het só lekker gebly. Alles was perfek. Ons is mal oor hierdie dorpie en African Relish - Doringbos Cottage het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edohan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Authentic, simplistic comfort and homey. The staff went above and beyond and were friendly and helpful. Doringbos Cottage provided an authentic Prince Albert feel. Would definitely come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Comfortable and cosy. The cottage was clean, comfortable and spacious with all the necessary equipment. The location, however, is a bit misleading on the website. It is not centrally situated but more on the outskirts of the town. This may be disappointing to some visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emma W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Overnight on a road trip. Very well appointed unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Vrede, kalmte en rustigheid. Harmonie. Ek het die kothuisie se weelderige linne baie geniet. Die kombuisgereedskap het my tuis laat voel, veral die Le Creuzet kospot. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie baie lekker. Heerlike blyplek. Sal vir seker weer kom, alles baie mooi skoon en netjies. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Die perfekte Karoo kothuis. Baie ruim, goed toegerus, skoon, netjies en met lugversorging en 'n heerlike plaasdam swembad vir die warm somersdae. Ons sal beslis weer daar tuisgaan op ons vlogende besoek aan Prince Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Friedel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Mal oor die Karoo en die Karoo-gevoel wat Doringbos offer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9481a6f4c8de998327e7b4ea4d5420171b5e87fefd5b4cd90caef5024919e3b68313c9029d4213478ade7a792dbcf4a0946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Fairbairn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.215122 22.031743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang