Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Doringbos Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Relish - Doringbos Cottage is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die stilste hoekie van Prins Albert, net 5 minute se ry van die middedorp af.

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond en kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Tee en koffie en tuisgemaakte beskuit word met aankoms voorsien. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4, en 'n sitarea met 'n kaggel. Die groot kothuis het lugversorging, paneelverwarmers in die sitkamer- en slaapkamerareas, 'n waaier en WiFi-internettoegang.

Die kothuis maak oop na 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe en 'n uitsig oor die groot privaat vetplanttuin. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Gaste kan kies om by die kothuiseienaar se African Relish Chef's Café te eet, kos by die deli te koop, of 'n kookkursus by die kookskool te bespreek. Daar is 'n swembad by die kookskool wat deur die kothuisgaste gebruik kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir African Relish - Doringbos Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Relish - Doringbos Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9481a6f4c8de998327e7b4ea4d5420171b5e87fefd5b4cd90caef5024919e3b68313c9029d4213478ade7a792dbcf4a0946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Fairbairn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.215122 22.031743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang