Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Rest Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jun 2023

Business travel. Good for overnight business travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Gerald D
1 nag
4.0
Mei 2021

The location is great. We came on a very busy weekend and could only book the Standard room. We were told that the luxury are much better. Nothing wrong with the standard but the mattresses do not offer the best comfort though!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2021

I will never recommend this place to anyone. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2020

Die plek is nie die prys werd nie, vir veel goedkoper sal ek weer hier bly, maar teen die prys is daar baie beter plekke. Die verblyf is skoon en netjies, maar vir die tarief verwag mens darem WiFi wat werk, 'n mat op die vloer en 'n stoel in die kamer. Die gemengde messe en vurke en borde wys ook dat daar nie aandag aan detail gegee word nie. Selfs die DStv-pakket pas nie by die prysklas nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Rustige wegbreek van die stad se gejaag. Baie netjies en rustige verblyf in die natuur vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Baie netjies, skoon en veilig. Baie netjiese Lodge. Personeel almal baie vriendelik en hulpvaardig. Mooi uitsig en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Feb 2019

Die personeel was baie vriendelik, maar die eenhede kort beslis 'n goeie skoonmaak, gogga-beheer en 'n beter verwelkoming. Om die bedlampies te kan gebruik moet mens hulle self inprop teen die muur, maar eers die groot swaar hemelbed van die muur af weg skuif. Die vrieskassie was af, alhoewel hulle geweet het ons kom, so ons kon eers ons vleis, koeldrank en melk die volgende oggend uit die koelerboks pak. Voor ons vriende die volgende dag opgedaag het, moes ek self die skoonmaak meisie wys hoe om al die spinnerakke teen die badkamerplafonne te verwyder. Die eetgerei was vuil. Die vensters, gordyne en binne-in die kaste is ook stowwerig en vol spinnerakke. Ons badkamer het nie 'n toiletrol houer nie en net een toilet rol vir die hele naweek. Geen skottelgoed seep of waslappie beskikbaar nie en net een teelepel. Die lugverkoeler werk net vir die leefvertrek wat die kamer taamlik bedompig laat. Ek het verskeie kere gevra vir die sleutel om die deur wat die slaapkamer met die stoep verbind oop te sluit, maar is ongelukkig nog steeds gesluit. Ons vriende het net een nag oorgeslaap maar dieselfde prys as ons (vir 2 nagte) betaal.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Este A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Heerlike pragtige verblyf. Ons tydjie by African Rest Lodge was besonders lekker. Heerlike gebly, geëet en personeel was baie behulpsaam. Die omgewing is pragtig en die swembaddens was 'n lekker afkoel na 'n warm dag. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 6, Rouxville Plaas, Caledonian-afdraai, Barberton, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHuV2PPL5U653PAPB1L9f4Gn4ZrO3F6Ux0wbX0NlKg4aNVdHax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Portion 6, Rouxville Farm Caledonian Turn Off 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.718656 31.011628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang