African Rest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 142
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jelliot H - Jun 2023
Algehele gradering
Business travel.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerald D - Mei 2021
Algehele gradering
The location is great.
Elsabe J - Okt 2021
Algehele gradering
I will never recommend this place to anyone.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Mark H - Jan 2020
Algehele gradering
Die plek is nie die prys werd nie, vir veel goedkoper sal ek weer hier bly, maar teen die prys is daar baie beter plekke.
Belinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad se gejaag.
Marius N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Corne S - Feb 2019
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelik, maar die eenhede kort beslis 'n goeie skoonmaak, gogga-beheer en 'n beter verwelkoming.
Lees meerEste A - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike pragtige verblyf.
Claire K - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan en lekker gebly!
African Rest Lodge se terugvoer
Hi Claire,
Thank you for taking the time to review us. We are very delighted that you enjoyed your stay.
We wish to see you and your family again in the near future.
Many regards,
Management Team
Daniela C - Sep 2018
Algehele gradering
Great place to relax.
Mandi T - Nov 2018
Algehele gradering
Good food. Clean and neat.
Gawie W - Apr 2018
Algehele gradering
Genotvolle kuier.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Sanet D - Apr 2018
Algehele gradering
Indien hul 'n fout maak met jou bespreking dan betaal hul jou nie terug nie. Teleustellend!
African Rest Lodge se terugvoer
Middag Sanet.
Baie dankie vir die resensie. Soos telefonies bespreek was daar geen fout van African Rest se kant af met jou bespreking nie. Ons het jou kwoteer op die eenhede wat jy versoek het.
LekkeSlaap het geen korrespondensie ontvang van u rakende die fout wat u gemaak het met die bespreking nie.
Graag versoek ek dat u hulle kontak, rakende die korrespondensie wat u met hulle het.
Soos ons bespreek het, sou u vir my 'n epos stuur met die papierwerk wat u aan hulle gestuur het maar ek het niks ontvang nie.
U is welkom om ons te kontak as u enige verdere inligting benodig.
Maurice F - Jan 2018
Algehele gradering
Gemiddeld ten beste.
Lees meerLinda N - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker lekker.
Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Was aanvaarbaar onder omstandighede.
Lees meer- Kapasiteit: 71 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 6, Rouxville Plaas, Caledonian-afdraai, Barberton, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang