African Roots Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Douglas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Abraham (abri) V - Aug 2024
Algehele gradering
Very good value for money.
Divann S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die diens was baie puik gewees en die mense baie vriendlik. Sal dit aanbeveel.
African Roots Guest House se terugvoer
Hi Divann, Ek is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet. Dit is gelukkig ook nie die eerste keer nie. Dankie vir die kommentaar oor my staf, hulle waardeer altyd 'n bietjie aanmoediging. Groete, Douglas
Tshegofatso M - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent stay, but the TV and channels need a serious upgrade.
Yolandie P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
African Roots Guest House se terugvoer
Hi Yolandie, jammer ek het jou gemis, maar bly om te hoor my staf het julle mooi versorg.
Ek sal jou goeie woorde oordra.
Groete,
Douglas
Andre N - Feb 2022
Algehele gradering
Presies wat 'n sakereisiger nodig het.
African Roots Guest House se terugvoer
Hi Andre
Jy sal bly wees om te hoor ons het goeie inverters en battery geïnstalleer en die WiFi loop nou op 100mps.
Skye S - Nov 2021
Algehele gradering
Nie op standaard nie.
Henko V - Sep 2021
Algehele gradering
Sleg.
Lees meerAnita Z - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie akkomoderend. Veilig, ontspannend en skoon.
African Roots Guest House se terugvoer
Hi Anita,
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie, maar ek weet Sarah sou mooi na julle gekyk het. Hopelik was die weer nie te koud vir die hokkie nie.
Beste groete
Douglas
Brigette M - Nov 2019
Algehele gradering
It was a lovely place, close to everything and the staff were very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n lieflike plek naby alles en die personeel was baie vriendelik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
African Roots Guest House se terugvoer
Thank you so much for your review. Hopefully, the heat did not get to you. We hope to have you stay with us again soon.
Regards,
Douglas and staff
Joe F - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable accommodation overall.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf.
Kamers is ruim en netjies, baie gerieflik. Vriendelike, goeie diens. Baie goeie ontbyt. Aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
African Roots Guest House se terugvoer
Thank you so much for your review. We hope that you will stay with us again in the near future.
Kindest regards,
Douglas and staff
Albert E - Nov 2019
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Lees meerAfrican Roots Guest House se terugvoer
Hi Albert,
Ek is jammer jou ervaring was nie tot jou standaard nie. Ek vra om verskoning oor die sepie ens. wat nie die tweede aand vervang is nie - dit is nie ons beleid nie. Die rede hoekom nie net die swembad maar die hele tuin onversorg lyk is omrede ons in Polokwane vir die laaste twee maande moet water aanry met trokke en die Jojos opvul vir gebruik deur gaste. Ons word verhoed om swembaddens te vul en tuin nat te maak. Op die webwerf word daar spesifiek genoem dat die Standaard kamers net 'n dak waaier het - die Konigins en Twin kamers het lugversorging. Oor die feit dat daar goggas in jou kamer was kan ek nie veel se nie want ons bly tog in Afrika. Daar is 'n verskeidenheid akkommodasie beskikbaar in Polokwane en ek hoop jy kry iets wat meer geskik is vir jou behoeftes. Groete Douglas
Frikkie C - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was as expected, thank you.
African Roots Guest House se terugvoer
Dear Frikkie,
Pity I missed your stay but hopefully, my staff looked after you. We hope to see you again soon.
Regards,
Douglas
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang