Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Rose Guest House

Selfsorg
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Strandkothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het sy eie ingang, privaat parkeerplek, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oond en strykyster. Die eenheid beskik oor 'n TV met gedeelde DStv en bied slaapplek vir 2 volwassenes wat deel en 2 kinders wat op die stapelbeddens slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Ontbyt op versoek

Huisreëls

Die tariewe sluit nie die wasgoeddiens en vervoer in nie. Dit kan met versoek gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kremerartboom Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het sy eie privaat ingang en sy eie parkeerplek. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolf, oond, stoof en 'n strykyster. Daar is 'n klein sitkamerarea met 'n TV met beperkte DStv en 'n slaapbank vir die kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Ontbyt op versoek

Huisreëls

Die tariewe sluit nie die wasgoeddiens en vervoer in nie. Dit kan met versoek gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NGZiMTYzLTU2ZmQtNDZiYy1iOGYzLWI2ZGM4MjM5ZGU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1629 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.078138 28.221117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang