Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Rose Guest House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Quanita E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Het dit geniet en hou daarvan dat die huis privaat is. Word gereeld skoongemaak. Kon selfs wasgoed laat was. Uitstekende, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie aangename verblyf Die eenheid is gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het en baie netjies. Ons het dit geniet om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman T
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Ons is baie gasvry ontvang deur Rose. Rose het so baie moeite vir ons gedoen, veral die Sondag toe ons saam as vriende en familie kon kuier aangesien my broer-hulle al die pad vanaf Australië hier was. Pragtige plek en heerlik gekuier saam my familie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
African Rose Guest House
It was a pleasure hosting your group. I am glad you enjoyed your stay and we will welcome you back again anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NGZiMTYzLTU2ZmQtNDZiYy1iOGYzLWI2ZGM4MjM5ZGU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1629 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.078138 28.221117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang