African Rose Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken.
Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhede. Elke kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie en 'n privaat badkamer. Daar is 2 eenhede wat 2 gaste elk kan akkommodeer en dan is daar 'n gesinseenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die perseel het 'n lieflike swembad en 'n dek waar gaste hul maaltye kan geniet. African Rose Guest House kan ook vir gaste 'n pendeldiens reël van die lughawe af en terug, met versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar van die straat af vir elke eenheid.
African Rose is naby alle hoofsnelweë. Kempton Park is die tuiste van die bekende Emperor's Palace waar gaste 'n genotvolle aand kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
- Gaste dink African Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng