African Safari Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 959 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Safari Lodge bied selfsorg- en B&B-verblyf op 'n privaat wildreservaat, sowat 17 km vanaf Makhanda (Grahamstad).
Verblyf sluit 'n lodge met 3 en suite-B&B-kamers, 'n gastesitkamer met gratis WiFi en 'n TV met DStv, 'n eetarea, 'n binnenshuise kaggel en 'n groot patio wat oor die rivier uitkyk in. Ontbyt is ingesluit.
Die Luukse Suite is 'n aparte B&B-eenheid met 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat patio wat oor die rivier uitkyk. Ontbyt is ingesluit.
Twee Deluxe River Suites bied selfsorgverblyf, elk met 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat patio met 'n braai-area wat oor die rivier uitkyk.
Alle gaste kan maaltye vanaf die à la carte-spyskaart bestel. Die lodge bied gereeld diere- en voëls langs die rivieroewer. Doendinge sluit wildritte, bootvaarte, kanovaarte, voetslaan en masseerbehandelings in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink African Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang