Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sands B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Abraham Albertus Cilliers W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2023

Netjies, gerieflik en vriendelike diens. Baie netjiese en gerieflike verblyf. Die personeel en bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Abraham Albertus Cilliers W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Feb 2023

Gerieflik, netjies met vriendelike diens. Baie gerieflik, skoon en netjies. Besonder vriendelike diens en hulp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Nog 'n dag ekstra geboek. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie gerieflik en naby my ouers. Die gastehuis was baie goed geleë vir ons doel. Netjies versorgde, gerieflike kamers. Personeel was besonder hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Des 2020

Well done A nice, friendly and helpful team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndumiso M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Great place. Such friendly staff, great place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derrick P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Very nice B&B will book there again. Roxanne was a fantastic host, venue was clean and exactly what we expected, rooms were large and very clean, breakfast was great. We will visit there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
African Sands B&B
Dear Derrick P, Thank you for your wonderful review of African Sands B&B. We pleased to hear Roxanne was such a fantastic host and that your rooms were well received by you. We glad you enjoyed the breakfast, we will be sure to share your kind words with the rest of the team. Look forward to your return. Kind regards, African Sands B&B Management

Marinelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2018

Baie mooi en netjiese verblyf. Dankie African Sands. Sal vir seker weer kom. Als was perfek. Mooi skoon kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2017

Baie lekker. Netjies, mooi en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf
4.6
Jun 2017

Skoon, netjies, goeie ontbyt. Veilig parkeerplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 663, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fceb087c5a40cc25d44a03805ca64539c05b51c388de366dcdc671ee182f07bbd0e05f56463d98b74556b762501639adea0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 663 Kingsway Road Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.022604974993 30.915490306152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang