Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

African Sands Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gretha D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die plek is mooi skoon en netjies, en die kamers gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lovely place, nice breakfast but uncomfortable bed. It was okay for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritzka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Was baie aangenaam. Was baie gasvry en vriendelike ontvangs, baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle V
1 nag
3.8
Aug 2024

Modern, netjies, veilig. Die kamer was baie modern, gerieflik en netjies. Parkering buite was veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2024

Dit was voldoende. Blyplek was lekker, maar die bad was gebreek en daar was geen warm water die tweede aand in yskoue weer nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus C
Kort verblyf
4.0
Mei 2022

Goed ontvang, netjies. Kamer netjies skoon en ruim. Bank kort aandag - gebreek. Geen plek om selfoon te laai nie? Ingeboude kas doen afbreek aan andersins goeie ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Munita D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Sep 2021

Dit was goed, maar ek dink tog dat daar beter gekommunikeer moet word met gaste wat van verblyf gebruik maak daar. Die reëlings rondom ontbyt was nie duidelik nie. Daar is geen kragproppe in die kamer nie, ek moes 'n verlengingskoord gaan koop. Geen haardroeërs beskikbaar nie, ek moes een gaan koop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Antonette V
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya R
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2020

Netjies en skoon. Die kamers is netjies en skoon. Ons het net WiFi gemis wat nie beskikbaar was nie. Verder 'n baie goeie ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2020

Lekker oorslaapgeriewe. Skoon en netjiese groot kamers, goeie diens en vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lize-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 90, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47b26fce4dc9310b7124f0149d6d7361533753f9dabbc6920833c325c25201d7d56910142b58c97fd852af3927bf4ae25004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 90 Benade Drive Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.143797657358 26.175217317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789