Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sands Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lize-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 35 resensies vir African Sands Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gretha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha D

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is mooi skoon en netjies, en die kamers gerieflik.

Madelein D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein D

Lovely place, nice breakfast but uncomfortable bed.

It was okay for an overnight stay.

Lizelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V

Modern, netjies, veilig.

Die kamer was baie modern, gerieflik en netjies. Parkering buite was veilig.

Jan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Dit was voldoende.

Blyplek was lekker, maar die bad was gebreek en daar was geen warm water die tweede aand in yskoue weer nie.

Kobus C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C

Goed ontvang, netjies.

Kamer netjies skoon en ruim. Bank kort aandag - gebreek. Geen plek om selfoon te laai nie? Ingeboude kas doen afbreek aan andersins goeie ervaring.

Munita D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Munita D

Dit was goed, maar ek dink tog dat daar beter gekommunikeer moet word met gaste wat van verblyf gebruik maak daar.

Die reëlings rondom ontbyt was nie duidelik nie. Daar is geen kragproppe in die kamer nie, ek moes 'n verlengingskoord gaan koop. Geen haardroeërs beskikbaar nie, ek moes een gaan koop.

Antonette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal weer hier bly.

Tanya R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya R

Netjies en skoon.

Die kamers is netjies en skoon. Ons het net WiFi gemis wat nie beskikbaar was nie. Verder 'n baie goeie ervaring.

Cas B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cas B

Lekker oorslaapgeriewe.

Skoon en netjiese groot kamers, goeie diens en vriendelike personeel.

Duncan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan W

Good value for money and great location.

Great client service. Management went out of their way to receive us for a later check in after a delayed start to our journey. Will definitely stay there again.

Gerda G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Die gastehuis is gerieflik, skoon en netjies.

Ek is soos gewoonlik vriendelik ontvang. Dit was my vierde keer wat ek van die gastehuis gebruik maak. Dis my nommer een slaapplek as ek Bloemfontein besoek. Personeel is baie behulpsaam. Ek het vir ekstra kombers gevra en sonder enige probleem het hulle die volgende dag ekstra komberse voorsien.

Mariné V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariné V

Skoon, netjies en lekker ruim.

Baie lekker gebly. Baie netjies, staf baie vriendelik en professioneel. Net een probleem wat ons ondervind het, is dat daar net een muurprop was en maak dit moeilik om selfone ens te laai.

Annelie H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Was baie skoon, hulpvaardig en lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly.

Julian W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

A well-run guesthouse who are flexible and friendly.

The guesthouse is well run!

Jenske S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jenske S

Baie vriendelik.

Ideaal vir iemand met troeteldiere.

Tia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tia H

Ruim, gemaklike verblyf.

Lekker ruim verblyf, met 'n aparte kombuisie. Perfekte verblyf vir 'n paar dae as jy nie van wegneem-etes wil leef nie.

African Sands Guesthouse se terugvoer

Geagte Tia

Baie dankie dat jy African Sands Guesthouse as jou tuiste weg van die huis gekies het, en ook dat jy die tyd geneem het om vir ons jou terugvoering te gee.
Dit is terugvoering soos joune wat ons harte warm laat klop, en ons hoop om jou weer te verwelkom. Wees versekerd van dieselfde vlak van diens.

Vriendelike groete
Die African Sands span

African Sands Guesthouse
Andre M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M

Not a good experience

There was a electricity supply problem on arrival and the second day there was no water available in the room.

African Sands Guesthouse se terugvoer

Dear Andre,

Thank you for your review. As it is our goal to fully satisfy our guests, it is important for us to sort out any problems and clear any misunderstandings to the best of our abilities. First of all, we would like to bring under your attention, that it was only one malfunctioning plug in the room, and that there was nothing wrong with the overall electricity supply of the Guesthouse, or your room.

The water issue mentioned by you, was due to an overall water supply issue in the area directly from the municipality, and as unfortunate and unfair as it is for us as a Guesthouse, and yourself as our guest to be affected by something completely out of our control, the owner of African Sands Guesthouse made it her personal duty to come to our establishment at 22:00 that same night, personally apologise to you for the inconvenience caused, and refunded you in full for that evening.

We would have hoped that the above gesture would have you leaving knowing that our team was there at all times to sort out all the issues at hand, and have you focus on all the other great amenities of our establishment, it is unfortunate that our level of personal service and attention could not do so.

So from our side, as the African Sands Guesthouse team, we would like to apologise for leaving you with a poor experience, and we would like to assure you that we, as always, appreciate your business, and hope to welcome you back again, in order to hopefully leave you with a better one.

Once again, thank you for taking the time to give us your valued feedback.

Yours in hospitality,
The African Sands Guesthouse team.

African Sands Guesthouse
Herna C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna C

Goed en vriendelik ontvang. Netjies en skoon en baie mooi.

Aanbeveling: Dit sal goed wees as daar dalk twee stoele en 'n klein yskas voorsien word. Ons kon nie ons koue voedsel vars hou nie. Verder uitstekend.

Janus J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janus J

Baie luuks en baie gemaklik!

Sien sterre.

Nelmari B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B

Rustig en gemaklik.

Kamers is baie mooi. Dit was groot genoeg vir ons as gesin. Heerlik gerus en ons tyd daar geniet.

Jacques H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H

Gemaklik en baie sentraal vir ons doeleindes.

Ons het die regte keuse gemaak van blyplek. Die enigste wat gepla het was dat die vorige gas se vuil bord steeds in die wasbak was.

Barries B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barries B

Plek baie skoon en netjies, goeie diens, sentraal geleë

Beveel die plek aan enige tyd. Goeie waarde vir jou geld.

Martin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Ruim en gerieflik.

Sal definitief weer daar tuisgaan. Skoon, ruim en baie vriendelike en aangename personeel en sentraal geleë!

Lydia S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Heerlik.

Sou net graag warm water wou hê, badwater was amper koud.

Ingrid M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid M

Rustig en welkom.

Rustig en netjies, welkom.

Jaco C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Baie rustig en veilig. Goeie waarde vir geld.

Dit is 'n baie goeie gastehuis. Net jammer ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie.

Marleze E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marleze E

Skoon en netjies. Goed geleë.

Die gastehuis is goed geleë. Skoon en netjiese kamers.

Judy B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judy B

Koud.

Kamer koud met min of geen atmosfeer. Badkamer baie ruim, maar geen gordyn of blinding voor venster.

Marie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Wonderlike en behulpsame diens.

Ons het African Sands se diens uitstekend gevind. Lindie het soveel moeite gedoen om ons te help. Baie Dankie!

Hydeh-Mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hydeh-Mari E

Goeie waarde vir geld en uiters netjiese kamer.

Baie goeie waarde vir geld, al wat beter kon wees is genoeg handdoeke in die kamer en haardroër. Ontvangs het dit op versoek wel verskaf. Beddegoed en kussings is van hoë gehalte, skoon en beddens was ferm en gemaklik! Ek sal definitief weer besoek en aan vriende aanbeveel.

Jacobus D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Lekker.

Die plek was baie mooi en net soos dit gewys word. Kan better ligte insit en afrondwerk doen.

Hanre E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanre E

Baie potensiaal, maar nie wat ons verwag het nie.

Die kamer wat ons bespreek het lyk glad nie soos te verwagte nie. Ek is vroegoggend wakker gemaak deur kombuis en ander personeel wat kliphard in die kombuis oorkant ons kamer praat. Nie baie konsidererend nie. Hulle het wel baie gehelp met water aangesien groot deel van die buurt sonder water was.

Johann K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann K

Kamers is ruim, 'n yskas sou welkom gewees het.

Skoon, netjies en ruim, sal dit aanbeveel.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hermien M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien M

Basiese oornagverblyf.

Goed genoeg vir oornagverblyf.

African Sands Guesthouse se terugvoer

Can we please have more information regarding the customer, which name, room and contact details please, so we can work through this.

Regards,
Lindi

African Sands Guesthouse
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 90, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47b26fce4dc9310b7124f0149d6d7361533753f9dabbc6920833c325c25201d7d56910142b58c97fd852af3927bf4ae25004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 90 Benade Drive Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.143797657358 26.175217317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang