Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Game lodge ervaring in Gauteng. Wonderlike verblyf en wonderlike gasvrye eienaars. Lekker eetplekke in die omgewing en baie goeie algemene ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam. Wat 'n aangename ervaring, die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. 3-gang maal en vars gebakte muffins was die kersie op die koek. Dankie dat u gesorg het dat ons warm en gemaklik was op 'n bibbernaweek in JHB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Starrine B
1 nag
5.0
Mei 2024

Gaste was baie gelukkig met die kuier. Ons gaste het vreeslik lekker daar gebly. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe pragtig dit was nie en hoe die eienaar se gasvryheid hulle so laat welkom voel het nie. Die ontbyt was bo in die boonste rakke. Welgedaan aan African Silhouette Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Dankie dat julle ons toe vertrou het met julle gaste. Ja! Dit was 'n heerlike groepie hartsmense. Ons sien uit daarna, sou julle weer 'n funksie reel, om julle gaste te kan bederf en huisves. 'My huis is jou huis'

Peter J
1 nag
5.0
Mei 2024

Very relaxing and peaceful, neat, pleasure with comfortable bedding (accommodation). Susan was very accommodating and attentive to detail. She assisted and was willing to make (pl) with our last-minute changes and kept us informed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
1 nag
4.8
Sep 2024

Fantastiese vriendelike en hartlike ontvangs! Twee klipgooie van OR Tambo af. Arriveer as vreemdelinge. Vertrek as vriende. Susan sal enigiets doen om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. 15 minute van OR Tambo af en dit voel en klink of jy reeds in die Platteland is. Ek weet waar ek bly as ek weer verblyf naby OR Tambo benodig! Dis by Susan en African Silhouette!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Gemaklik, veilig, uniek, persoonlik, en gasvry. Dit was 'n baie lekker verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Beautiful room. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Kan dit sterk aanbeveel. Hulle is vriende as jy daar bly. Susan en Richard is die ideale gashere. Ons seun en sy bruid het daar gebly en 5 ster behandeling gekry. Onvergeetlike verwelkoming. Richard het ook die vervoer van en na OR Tambo gebied. Ons gaan oor 2 weke weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantasties! Baie lekker geslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en die verblyf uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Baie dankie, Johann, vir jou terugvoer, en ons insiggewende gesprek voor ontbyt, oor gesondheid en liggaam, gees en siel welvaart. Dit is 'n voorreg om reisigers soos jy te kan ontmoet en akkommodeer by African Silhouette Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang