African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
-
Vanaf
R1 020R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleg 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste. Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige area ver van die stad se rumoer, waar vliegtuie skaars vlieg en plaasdiere, perde, donkies en verskeie voëlspesies hul tuiste vind. Kwekerye met groot bome en inheemse plante kan ook hier gevind word. Gasvryheid was nog altyd, sedert 2006, ’n prioriteit hier.
Ons bied pendeldienste vanaf die lughawe na verskeie bestemmings, en aandete op versoek. Dis ’n rustige plek waar gesinne behoorlik kan ontspan. Gaste kan die hele gastehuis vir 4 tot 16 gaste bespreek, en aande rondom die vuur in die boma geniet. Daar heers ook ’n romantiese atmosfeer vir paartjies en daar is wittebrood-suites beskikbaar met privaat tuine, buitestorte, swembad en ’n koivisdam waar jy ’n skemerkelkie kan geniet en die sonsondergang bewonder terwyl jy na die geroep van voëls luister.
Ons bied 'n ruim en suite-kamer met 'n privaat ingang, 'n geheime tuintjie en opwindende stortgeriewe, lugversorging, waaiers, aroma-masseerterapie en pieknieks. Geriewe in die kamers sluit koffie- en teemaakgeriewe, M-Net en DStv, waaiers en 'n buitestort in die geheime tuintjie in.
Beeldskone, luisterryke tuine omring die gastehuis en bied die ideale atmosfeer, met 'n rotspoel waar jy kan afkoel in die somer, 'n koivisdam en leeskamer in die tuin, piekniekplekke vir natuurliefhebbers reg in die hartjie van Johannesburg, maar steeds ver verwyder van die alledaagse stadsrumoer.
African Silhouette is die ideale plek om jou troubeloftes te hernu of jou huweliksherdenking te vier. Jy kan ook jou wederhelfte verras met 'n romantiese naweek weg in dié stukkie paradys. Die huis en tuin nooi alle reisigers uit om 'n tradisionele Suid-Afrikaanse ervaring te beleef. Ons bring die natuur na elke geleentheid en na elke kamer.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
- Gaste dink African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marister Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang