African Sky Bush Camp
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Sky Bush Camp bied verblyf wat ontbyt en aandete insluit en is sowat 35 km vanaf Hoedspruit se middedorp geleë, in die hartjie van die Groot 5-gebied. Die kamp is net 27,5 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek.
Verblyf by die eko-vriendelike African Sky Bush Camp word in 1 suite en 3 chalets gebied, wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Elke grasdak-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n gasgeiser en maak van sonkragbeligting gebruik. Ontbyt en aandete is ingesluit en word in die hoofeetarea van die kamp bedien. Daar is ook 'n bomabraai-area.
African Sky Bush Camp skuil in 'n bewarea van 450 hektaar en het 'n heining wat met die Krugerwildtuin gedeel word. Die bewarea grens ook aan die Thorny Bush Privaat Wildreservaat en die Timbavati Privaat Wildreservaat.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mikaela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink African Sky Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang