Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Marietjie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Hemels. Ons het baie lekker gebly. Eienaar het baie moeite gedoen met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die gasvryheid was briljant. Dit was baie aangenaam. Ons was 'n groep vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag
5.0
Nov 2023

Great. Great venue. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
African Sky Guest Accommodation
Hi Andries Thank you so much for a positive review. It is greatly appreciated. Erna

Tao W
1 nag
2.6
Jan 2024

Stressful & unacceptable. We waited at the gate for 10 minutes to be let in after phoning continuously with no answer. Once we were let in, the person showed us one room for myself & my daughter. When I queried the reservation, she told me that it was booked this way, which was incorrect. She eventually admitted that she had made the decision herself to have us in one room and then ever so "generously" offered to bring in a bed for my daughter. After losing my temper, she arranged a room for my daughter. The bathmat was wet from the previous tenant and there were items in the shower that had not been removed (old razor). It is possibly the worst service I have ever received and we travel a lot. I would not recommend the accommodation to anyone I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Pierre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Waarde vir geld. Etes word in kamer bedien ,skoon en netjies en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
African Sky Guest Accommodation
Hi Piere, Baie dankie vir die 5/5 resensie. Dit word baie waardeer. Ek bedien etes in die kamer, as dit n maatskappy gas is wat bietjie langer moet bly en nie elke aand lus is om eetsaal toe te kom nie. Groete Erna

Frank M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie tevrede en dankbaar. Netjies, veilig, lekker bed, lekker kamer, veilig, en die gasheer askuus, vrou, baie goed. sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Gerieflike, gemaklik, veilig. Gerieflik, vriendelike ontvangs, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelain M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Gasvry ontvang. Baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang. Die kamers was netjies en skoon en ons is opgradeer na 2 grondvloereenhede. Dankie Erna vir die beskikbaarheid van julle plek oor die naweek. Ek sal beslis weer daar oornag. Ons het ook van die braaiplek gebruik gemaak. Lekker kuier gehad saam met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
African Sky Guest Accommodation
Hi Madelain, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle was n oulike groepie mense. Groete Erna

Ben D
1 nag
4.4
Nov 2023

Persoonlike aandag! Baie lekker gebly met goeie diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Accommodated us for the night after we booked. We very grateful for that. We were happy. Just very cold in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 9, Mindalore-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd06635244d9a68de83b657e90f6342e5857c2a6c034dda5a3afa4b454af0934aff1f808acc1c09cb0dc7898b0a4a5ae59a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 9 Voortrekker Road Mindalore North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.127165036386 27.833481431007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang