African Sky Guest Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie M - Aug 2024
Algehele gradering
Hemels.
Tanya P - Mei 2024
Algehele gradering
Die gasvryheid was briljant.
Andries B - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Andries
Thank you so much for a positive review. It is greatly appreciated. Erna
Tao W - Jan 2024
Algehele gradering
Stressful & unacceptable.
Lees meerPierre H - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Piere,
Baie dankie vir die 5/5 resensie. Dit word baie waardeer. Ek bedien etes in die kamer, as dit n maatskappy gas is wat bietjie langer moet bly en nie elke aand lus is om eetsaal toe te kom nie.
Groete
Erna
Frank M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tevrede en dankbaar.
Yolandi G - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike, gemaklik, veilig.
Madelain M - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvry ontvang. Baie netjies en skoon.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Madelain,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle was n oulike groepie mense.
Groete
Erna
Ben D - Nov 2023
Algehele gradering
Persoonlike aandag!
Irma Z - Jun 2023
Algehele gradering
Accommodated us for the night after we booked. We very grateful for that.
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Ontevrede.
Lees meerAfrican Sky Guest Accommodation se terugvoer
Ek vrae nederig om verskoning. Die eenheid wat jy oorspronklik geboek het, het 4 enkel beddens in. Julle het bespreek vir 2 gaste en ek het toe gebel om uit te vind of dit eenheid dalk vir ’n paartjie is, aangesien die ander eenheid meer gereiflik sou wees met die dubbel bed in. Ek het ook vir jou ’n boodskap gelos. Met jou aankoms het ons weer daaroor gepraat en jy het gesê dat die dubbel bed kamer reg is met jou. Jy kon steeds jou oorspronklike kamer behou het.
Die bank waarna jy verwys is ’n slaapbank met ’n ¾ matras op.
Jy het ’n groot bakkie met veiligheidsrelings op, en het self genoem dat dit jou pa se bakkie is, en dat jy sukkel om dit te bestuur. Ek allokeer nie parkering aan gaste nie, dit sou net meer gerieflik vir jou gewees het om reguit in ’n parkering in te ry.
’n Ander gas wou by my weet wie parkeer so slep, en ek het gesê dit is ’n ander hokkie ma wat ook hier tuis gaan, maar sy kla, dis haar pa se kar wat sy sukkel om te bestuur. Die aanmerking was nie deur my gemaak nie.
Ek het my bes probeer om die oop deur vir jou te verduidelik, wat ek ook eintlik betwyfel - ek kyk uit op al die kamers vanaf my kantoor met groot glas vensters en ek het geen op deur gesien nie. Al die gaste hier was uit op die Hokkie veld, en daar was geen rede om onveilig te voel daar oor nie.
Ek het dit ook so aan julle probeer verduidelik, en ook om verskoning gevra. Ek het gevoel jy en jou ma se gedrag teen oor my was baie vyandig en onnodig. Julle het ’n baie mooi groot kamer gekry vir baie duurder as die aanvanklike eenheid wat jy bespreek het, en jy was tevrede daarmee. Groete, Erna
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Patience K - Jul 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable place. Friendly staff.
Hantie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hantie,
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoering opreg!
Groete Erna
Kabelo T - Jan 2022
Algehele gradering
Marvellous and cute.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dear Kabelo,
Thank you so much for the positive review, I truly appreciate it.
Regards
Erna
Wessel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Willie V - Jul 2022
Algehele gradering
Room was okay and neat.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dear Willie,
Thank you for the feedback and we apologise if the technology wasn't up to your standard.
To run a generator will push up my rates, I cannot do that at R600 per hour.
I will rather employ staff and help them make a living.
Erna
Louise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Dawid L - Jun 2021
Algehele gradering
Net ok.
Enid P - Okt 2020
Algehele gradering
Was ideaal vir werksomstandighede.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi baie dankie vir die review. Ons het Fans in all die kamers, maar sodra dit winter is, dan neem ek dit uit want dit is dan onnodig. Lug versorgde eenhede is baie duurder en jy kry dit net in hotelle. Dit is ook nie deel van die beskrywing van die kamer nie.
Baie dankie vir die bly, groete Erna
Angela S - Aug 2019
Algehele gradering
Great value for money, comfortable private room and friendly service thank you!
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dear Angela
Thanks so much, it is always so nice to get a good review!
Regards Erna
Daphne B - Mei 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf, netjiese kamers.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Beste Daphne,
Ek het julle vreeslik geniet, veral die gelag om die braai. Julle was 'n groep duisend!
Groete,
Erna
Donovan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Donovan,
Dis altyd 'n plesier om julle hier te hê! Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
African Sky Gesin
Gawie V - Jul 2019
Algehele gradering
Beste diens.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Gawie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en komplimente - dit was absoluut 'n plesier om jou te akkmmodeer en ons sien daarna uit om jou binnekort weer te sien…
Vriendelike groete
Mooi bly!
Erna
Santie Q - Nov 2019
Algehele gradering
Goed vir 1 nag
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Susanna
Ons het toevallig n goepie werkers hier gehad, terwyl julle ook gebly het. Ons het n voorste blok, met self sorg en die ander gaste bly gewoontlik ver van die voorste blok in die agterste blok. Dit is net gewoontlik so dat party gaste ons aanbeveling verontagsaam en "n Contractors Unit" bespreek agv die verlaagde prys. Anders is gaste nie eers bewus van n werks groupie nie.
Groete
Erna
Willie M - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dankie Mnr Meintjies. Bly julle het lekker gekuier hier by ons. Maak weer so.
Groete
African Sky Guesthouse Accommodation
Harry C - Mei 2018
Algehele gradering
Erna het dit met voortreflike diens die moeite werd gemaak.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Harry,
Baie dankie vir die terug voering, ons stel dit hoog op prys.
Groete,
Erna
Mari R - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike hulp van gasvrou ontvang.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Mari,
Baie dankie vir julle review.
Groete,
Erna
Elana S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie klein kamers en parkeerarea, wel baie skoon.
Alta B - Aug 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Alta,
Jy het vir 'n groep mense bespreek en dit is altyd moeilik om almal tevrede te stel met jou keuse.
Groete,
Erna
Lesego S - Apr 2018
Algehele gradering
Not at all.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dear Lesogo,
Some of the bigger units have gas geysers, to ensure there is always hot water for bigger groups. I cant understand what you mean with taps not in good order. As there is nothing wrong with the taps and it is in good order. Please come to reception at any stage during your stay next time to come and let us know about any issues.
Kind regards,
Erna
Anja A - Okt 2017
Algehele gradering
It was so convenient to stay here and Erna and her husband made us feel very at home. Thank you!
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Dear Anja
Thank you for taking the time to review us. You have such a sunny outgoing personality and it was a pleasure to host you and your family.
Kind regards
Erna and Kevin.
Jan P - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvry
Debbie E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Debbie
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Vriendelike groete
Erna
Elmarie E - Mei 2017
Algehele gradering
Goed.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Beste Elmarie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Marethe O - Jul 2017
Algehele gradering
Geskik vir een aand.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Daar is gerieflike parkeer plekke vir 20 voertuie! Daar was 'n abnormale hoeveelheid voertuie hierdie naweek, groot SUV's of Microbussies met extra sleep waentjies. Almal ouers hier vir die hokkie wedstryde hier afgelope week. En jammer ek het agterna gaan kyk, julle het die kraan heeltemal in die verkeerde posisie gehad vir die gas stort, dit was weg gedraai van die rooi lyn.. Jammer vir die ongerief. Groete Erna
Janine V - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf was perfek vir oornag, dit was netjies en skoon.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Janine,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons te rewiev.
Ons streef daarna om ons gaste die beste ondervinding moontlik te bied.
Nogmals baie dankie
Erna
Donovan V - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie diens en goeie waarde vir geld.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Donovan,
Baie dankie vir die possitiewe resensie dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
African Sky Gastehuis
Erna
John D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Hi Martie
Baie dankie vir die possitiewe resensie.
Groete
Erna
Marietjie F - Nov 2016
Algehele gradering
Goed genoeg vir een nag.
Lees meerIrma V - Jan 2016
Algehele gradering
Om jou kop op 'n kussing te sit met die basiese benodighede was heel gerieflik.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Irma!
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was baie aangenaam om jou gesin hier te kan huisves.
Julle is regtig besonderse mense!! Ons sien uit daarna om julle weer hier by te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Erna
Elizma C - Okt 2016
Algehele gradering
Gepas vir vinnige oorslaap.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Goeie dag Elizma,
Ons is altyd stampens vol oor naweke, daar is 18 parkeerplekke maar ongelukkig is daar soms groot dubble kajuit voertuie wat baie spasie opneem.
Baie dankie vir jou eerlike opinie, ons sal beslis die raad te harte neem.
Vriendelike groete
Jan B - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was "awesome".
Johan S - Okt 2015
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen!
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle!
Waldemar R - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en toegerus!
Dawie K - Jul 2015
Algehele gradering
Die besprekings deur LekkeSlaap is uiters professioneel en maklik om te gebruik.
African Sky Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie aan julle. Groete Erna
Johan M - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerChantelle A - Mei 2015
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik!
Dirk S - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig en baie veilig.
Annatjie F - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie gasvry en skoon eenhede!
Jana K - Nov 2014
Algehele gradering
Puik!
Harry M - Jun 2014
Algehele gradering
Perfect
Francois D - Jul 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en vriendelike bestuur. Waarde vir geld.
Annemie D - Mei 2014
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en het heerlik gebly.
Beverley S - Des 2014
Algehele gradering
Convenient location; but no breakfast provided.
Dries L - Feb 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam!
Clifford R - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig!
Tebogo J - Jul 2014
Algehele gradering
Nice host
Tanya R - Jul 2014
Algehele gradering
Alles was goed.
Larry R - Des 2013
Algehele gradering
Erna couldn't do enough for us. We appreciated the.
Sunette D - Aug 2013
Algehele gradering
Dit was netjies, stil en rustig!
Sheree H - Jul 2013
Algehele gradering
Very convenient, staff very helpful and courteous.
Lana R - Mei 2013
Algehele gradering
Good service
Razia C - Mrt 2013
Algehele gradering
Great
Elsabe L - Feb 2013
Algehele gradering
Excellent!
Sonel D - Mei 2013
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly
Oliver M - Jan 2013
Algehele gradering
Reasonably priced accommodation with good, professional customer services.
Tsabana N - Mrt 2013
Algehele gradering
Nice place to stay at.
Thuli L - Des 2012
Algehele gradering
African Sky Guest Accommodation is a home away from home, very intimate
Micheal G - Sep 2012
Algehele gradering
It was exceptable
Colleen B - Jun 2012
Algehele gradering
Very good, slightly smokey smell lingered though
Renette G - Okt 2011
Algehele gradering
My staff were extremely happy - thank you!
Nicky N - Sep 2011
Algehele gradering
Good stay
Frank M - Sep 2011
Algehele gradering
Not bad but can inprove.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 9, Mindalore-Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang