African Sky Hotels and Resorts - Pine Lake Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hazyview Hoofweg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Sky Hotels and Resorts - Pine Lake Inn skuil in die pragtige boslandskap van Mpumalanga en bied 'n uitsig oor die massiewe Longmere-dam op 'n gholflandgoed. Dié elegante hotel het 'n intieme atmosfeer en dit komplimenteer die natuurskoon wat dit omring.
Verblyf word in 131 luukse en suite-kamers met lugversorging, satelliet-TV en tee- en koffiemaakgeriewe aangebied. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die restaurant en kroeg op die perseel is 7 dae per week vir ontbyt en aandete oop en hulle bied buffet en a la carte-spyskaarte.
Gaste kan in die swembad afkoel of op die sonstoele langs die swembad in die son ontspan. Die Pine Lake Inn bied ook 'n kuriowinkel, tennisbane, 'n gimnasium, roeibootjies en 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens. Konferensiegeriewe is vir 10 tot 360 afgevaardigdes in vertrekke met verskeie uitlegte beskikbaar. Standaard-konferensietoerusting is beskikbaar.
Die Pine Lake Inn is 35 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin en 'n entjie se ry vanaf die Panoramaroete, Pelgrimsrus en die Sudwalagrotte.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hazyview Hoofweg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hazyview Hoofweg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang