Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sun Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Esme C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Netjiese, cottage look gastehuis. Pragtige tuin en lekker kuier area. Ja, stil en rustig en naby aan die nodige winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Baie lekker dankie, kamer kort net 'n haardroër en ketel. Pragtige plek en pragtige omgewing. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annerie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Pragtige tuin, baie lekker area. Naby die aarbeiplaas, bietjie uit die roesmoes van die dorp, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina Venter V
1 nag
4.4
Apr 2024

Puik! Dit was 'n goeie oorslaap. Baie skoon net wit linne! Dankie, ek sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eduard H
1 nag
4.2
Feb 2024

Excellent. Had an excellent stay there. It sits in a nice location close to a lot of activities and places to go see. Service is good, had no problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divan N
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Baie netjies en vriendelike personeel. Plek is bietjie kleiner as verwag. Relatief ver uit George uit, ongeveer 20 km vanaf Garden Route Mall.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reynard S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Skoon, honde vriendelik. Lekker gebly, dankie. Was stil, buite area is lekker vir kinders om bietjie buite te wees en honde is welkom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Alta D
1 nag
4.6
Des 2023

Lekker. Baie lekker gebly. Stort kort net goeie skrop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Skoon en netjies. Die badkamer se lig het nie gewerk nie, maar was dadelik herstel. Die ketel was stukkend, maar is vinnig herstel. Die eetgerei en glasie was nie voltallig nie, en parkering was allokeer, maar iemand anders het daarop parkeer. Een aand het ons glad nie parkering gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Straat, George, 6531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZjEwZDM4LTU5NzYtNDRhNS04NjU0LTdjYmUzN2VhN2RlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 Geelhoutboom Street George 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.961942234196 22.383103966713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang