Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Tribes

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Rika D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2020

Aanvaarbaar. Skoon en netjies, elke aangemelde probleem is aangespreek. Was nie gloeilampe in bedlampe nie, nie genoeg handdoeke uitgesit vir ons nie. Probleme nie aangemeld, geen koffie in die kamer nie. Tafeldoeke op ontbyttafel was baie vuil gewees. Ontbyt was aanvaarbaar, 'n beter tipe koffie as Ricoffie sou baie waardeer word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doris W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Was heerlik stil en vriendelike personeel. Alles was 100% in die kamer wat lekker ruim was, die etes is perfek en die gastehuis is baie mooi en netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
1 nag
3.6
Nov 2019

Netjiese skoon verblyf, ons het niks meer nodig gehad as wat ons gekry het nie. Goeie ontbyt, waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Nov 2017

Aaklig! Die plek was dalk eens op 'n tyd 'n pragtige oornag-opsie. Maar a.g.v. swak bestuur en geen onderhoud is dit nou heeltemal vervalle. Op die internet word daar genoem daar is koffiemaak-geriewe in die kamers - dit is onwaar. Ons het maar self in die eetkamer koffie en suiker gaan haal. Die lakens het relatief skoon gelyk en die handdoeke het darem skoon geruik. Ons het gelukkig slegs een aand oorgeslaap en wou so gou as moontlik daar wegkom. Dit was nogals 'n gesukkel om by die hek in te kom. Nadat ons seker 3 keer die klokkie gelui het, moes ons hulle bel en na 'n wyle was ons eers ingelaat by die agterste hek waar daar skaars spasie is vir 10 voertuie om te parkeer. Ek sal vir seker nie weer hier oornag nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatstraat 35, Edleen, Kemptonpark, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZmRmNjY4LWUzYmMtNDQ5Yy1hZDU5LWNiNjFiYzE1MzFjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 3) 4 5 1 4 35 Granaat Street Edleen 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09042191341 28.213339224458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang