Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Tulip Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met baie voëllewe geleë. Tulbagh is 'n versteekte juweel waar die flora en fauna die sintuie sal prikkel, en die kleure van die seisoene jou sal verstom. Verken die wynlande, stop vir wynproe by wêreldbekende kelders, besoek 'n olyfplaas of geniet net 'n piekniek.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel en stylvol versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, of albei. Kamergeriewe sluit gratis WiFi-internettoegang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurkluis, klerekas, bagasierak, lugversorging en verwarming in.

Gaste kan in die welige pragtige tuin ontspan, en die asemrowende berguitsigte geniet, of 'n duik in die groot swembad neem. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is stapafstand vanaf die historiese middedorp, restaurante en winkels, en is net 'n uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad. Kom verken die Witzenbergvallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frank & Elise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Tulip Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9692d3968ca99d9daa615a9f022c20824b7e7649aa1e532da83a7c8160600decf6d10eff414883baad52a2b26434a50e72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Meiring Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.290247159327 19.137567934725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang