African Tulip Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The African Tulip Guesthouse is in 'n pragtige tuin met volop voëls in Tulbagh. Tulbagh is 'n versteekte juweel waar die flora en fauna jou sintuie sal betower en waar die kleure van die seisoene jou sal bekoor. Jy kan die wynlande verken, stilhou vir wynproe by een van die wêreldbekende kelders, 'n olyfplaas besoek of net 'n piekniek geniet.
Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel en stylvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad of 'n stort of albei. Geriewe in die kamer sluit in: gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurkluis, 'n klerekas, bagasierak, lugversorging en verwarmers.
Gaste kan ontspan in die pragtige, luisterryke tuin en die asemrowende berguitsigte geniet. Of jy kan lekker afkoel in ons skitterende swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is stapafstand van die geskiedkundige middedorp, restaurante en winkels af en dit is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af. Kom ervaar die prag van die Witzenberg-vallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frank & Elise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink African Tulip Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang