Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Vineyard Guesthouse & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Hulle doen moeite om jou laat welkom voel. Baie baie lekker. Gasvry, hulpvaardig en vriendelik. Die kos was ongelooflik. Kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Guesthouse & Spa
Goeie dag Nico. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om julle terugvoer te gee. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete, African Vineyard

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal beslis weer daargaan oornag. Pragtige tuine met 'n ruim en netjiese kamer, dit maak al die moeite werd. Spa-behandeling en restaurant uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Guesthouse & Spa
Goeie dag Johan. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te bederf. Vriendelike groete, African Vineyard

Nina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Green, luxurious and welcoming! We were positively surprised. The room was nicely decorated and with a view of the garden. Even a more luxurious feeling than in the pictures. The surrounding garden and water features are very well maintained and added to the relaxed atmosphere. We enjoyed the pool area and the service was the best ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Guesthouse & Spa
Good day, Nina. Thank you for taking the time to give feedback. We value all our guests and love to hear from them. We hope to welcome you back in the future. Kind regards, African Vineyard

Nanneke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vrede vir jou siel. Kos was ongelooflik! Alles was net mooi. Verblyf uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dr Elmarie
African Vineyard Guesthouse & Spa
Goeie dag Nanneke. Ons by African Vineyard waardeer jou terugvoer en hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Leon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly en dit baie geniet. Was perfek om dit te ervaar en sal dit beslis aanraai vir ander.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Inaggenome dat ontbyt nie ingesluit is, is die plek overpriced. Die akkommodasie is van goeie gehalte, maar sommige kamers is nogal vêr vanaf die gebou waar etes aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het so lekker gebly, dit was so rustig en mooi. Die tuine is besonders. Sal vir seker weer soontoe gaan en vir langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend, heerlike kos, vriendelik, uitstekende diens, mooi uitsig, rustige atmosfeer, spa behandeling is uitstekend, sal African Vineyard Boutique Hotel en Spa aanbeveel. Dit was regtig die moeite werd gewees. Diens was uitstekend. Kamer was baie mooi en die kos was baie lekker, atmosfeer is baie ontspannend, spa behandeling is die moeite werd, almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Puik diens, pragtige plek, luukse akkommodasie. Spesiale dankie aan Bradley vir sy vriendelikheid en hulpvaardigheid. Het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Puik! Baie goeie tyd gehad. Perfek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dr Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 79, Kanoneiland, 8802, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c2ce212604b26a97f8775b990dd57c89f2549f26b8b46b86918dfb257f148dd6bcb3e653c865387314eb0f4fe273cd3180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Plot 79 Kanoneiland 8802 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.655683612985 21.077892780304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang