Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africanos Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cerise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goeie, vriendelike diens. Het baie lekker gebly, dankie. Vriendelike en goeie diens met pragtige kamers en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Africanos Country Estate
Goeie dag Cerise H Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete Lizel

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Worth every penny. Amazing place, great atmosphere, great staff and wonderful hotel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Beautiful rooms. Stunning location. We really enjoyed our stay. The rooms are absolutely beautiful. The bathroom is out of this world and there is an outdoor shower. It was an extremely hot weekend, but with the air conditioner in the room, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

'n Baie lekker ervaring vir die 2de keer wat ons daar bly! Alles was 100%. Die enigste negatief wat ons ervaar het is dat die voedselporsies by die aandete, by die items wat ons bestel baie lekker was, maar veels te groot was. Sushi was dekadent!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dian L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Heerlik, rustig en pragtig. Dit is 'n baie mooi plek en is goed ingerig. Die kamers is groot, skoon en modern. Lieflike badkamers en waarde vir geld. Die kos was ook heerlik en groot porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

It was great. It was very nice for a quick break away. Close to Port Elizabeth. The facilities are great, the staff friendly and very professional. The restaurant is also nice and the food was brilliant. Would really recommend that people support Africanos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Lieflike plek, mooi kamers en heerlike kos. Sal dit beslis aanbeveel. Pragtig en lekker. Vriendelike personeel en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Ongelooflik mooi en netjies met goeie vriendelike personeel. Baie netjies en vertoon mooi, baie goeie diens en veilig. Restaurant het groot verskeidenheid heerlike disse. Definitief die moeite werd om te gaan inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Réstelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2019

Ontspannend en goeie waarde vir geld! Ons het heerlik gebly, die kamers is luuks en baie ruim! Vriendelike personeel en goeie lekker kos! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marija R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2019

Good food and service. Excellent quality which was a surprise for the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd03fd235765c232a43fc6e113e782113f8a5bd15db086806b3d1225e91a59f2daf615042856b893922eda05aefc9d050bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R336 Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517677662362 25.667983346042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang