Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africanos Country Estate

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Africanos Country Estate bied B&B en is in Addo geleë. Hierdie hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Africanos Country Estate bestaan uit 12 gaste-suites wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n privaat buitestort.

Elke suite het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verhitte handdoekrelings, 'n elektroniese kluis, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, badjas en ander luukshede.

Die hotel beskik oor 'n à la carte-restaurant en soesjikroeg, en 'n fyn wyn- en skemerkelkiekroeg. Vir die korporatiewe reisiger; puik konferensiekamers is beskikbaar om te bespreek, en troues, spangeboue of ander spesiale geleenthede kan ook gereël word.

Africanos Country Estate is ook die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede, wild- en natuurreservate en buitemuurse doendinge in die area kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Africanos Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd03fd235765c232a43fc6e113e782113f8a5bd15db086806b3d1225e91a59f2daf615042856b893922eda05aefc9d050bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 440 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R336 Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517677662362 25.667983346042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang