Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa's Eden Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Africa's Eden Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magritha J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magritha J

Waterstroompie laat jou dink aan Ps. 23.

Perfek! Die tuin is 'n lushof, die eienaars is ongelooflik vriendelik en dierbaar! Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer.

Marlene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly.

Cobus T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus T

Will surely go back in the future.

I recently stayed at Africa's Eden Guesthouse and found it to be a truly serene oasis. The warm hospitality, lush surroundings, and tastefully decorated room created an inviting atmosphere. The personalised service and peaceful ambiance make it a standout choice for a memorable stay.

Louis V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Rustig en ontspannend.

Ja. Die ontvangs was vriendelik. Dit was baie rustig en stil. Die stroompie skep 'n bos atmosfeer. Die beddens het lekker geslaap.

Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Ontspanning en rustigheid op sy beste.

Ons het 'n ongelooflike naweek-wegbreek geniet by die Africa's Eden Guesthouse - 'n wonderlike "change-of-scenery" van die besige stadslewe. 'n Mens is omring deur natuur en ervaar werklik hoe dit voel om te ontspan.

Nancy M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nancy M

Very welcoming and we all enjoyed our stay as a team.

Peaceful and quiet!

Caren S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren S

Had a wonderful stay.

The accommodation at Africa's Eden Guesthouse is really beautiful and peaceful. The owners are friendly and helpful.

Etienne P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P

Ons was in Pietermaritzburg vir 'n atletiekbyeenkoms.

Ons was vir drie ongelooflike warm lentedae in Pietermaritzburg. Africa's Eden het 'n ongelooflike tuin met 'n lieflike swembad waar my kinders lekker gespeel en ontspan het tussen hulle sportaktiwiteite. Dit was vir ons 'n heerlike plek om te bly.

Eldorette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorette B

Baie netjies, skoon en akkommoderend.

Kamer was baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs, het net 1 nag oorgeslaap, sal dit vir almal aanbeveel.

Anel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel F

Lekker gerus.

Dit was heerlik. Die eienaars is vreeslik gasvry en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en sal verseker weer by Africa's Eden gaan kuier.

Philip N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Baie gemaklik.

Die eenheid was baie gemaklik en groot.

Marius V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Ongelooflike rustige, kalmerende ervaring.

Baie netjies en skoon en die gasvryheid was fantasties. Sal elke keer weer daar gaan bly as ons in die omgewing slaapplek soek.

Olivia L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Beautiful.

Lovely host with fabulous, neat, and clean facilities. Will definitely book again. The grounds were well kept and a lovely safe environment.

Anelize J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize J

Baie oulike plek. Het alles wat jy nodig het.

Kan definitief aanbeveel.

Susan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Rus vir jou siel. Die eienaars is so gasvry.

Wat 'n rustige atmosfeer. Salig om langs die geluide van 'n waterstroompie wakker te word. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons seun se rugby klere op kort kennisgewing te was, sonder enige kostes. Sal beslis weer in die toekoms daar gaan oornag. Jy voel sommer tuis.

Brett D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett D

Pragtige tuin en het lekker gebly - sal weer kom!

Netjies, skoon en rustig met 'n pragtige tuin en rivier. Dankie vir die lekker verblyf, Gianni !

Martin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Absoluut fantasties!

Beide eienaars is super vriendelik en bedagsaam. Daar is altyd tyd vir gesels en hulle het harte van goud. Hierdie plekkie word elke dag skoongemaak en ons sal vir skeer weer daar inboek. Pragtige tuin en lieflike uitsig. My seun het lekker met die hond gespeel en woef se kind het later vir ons gewag as ons stop met die voertuig.

Lesley T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley T

Visit to Pietermaritzburg for swimmming champs.

We enjoyed our stay at Africa's Eden. Very comfortable beds and quality linen. Adequately equipped for our short stay and very clean. We thoroughly enjoyed the beautiful peaceful garden and abundant bird life. Very pleasant hosts.

Donavan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donavan B

Africa's Eden Guesthouse was my home from home.

It has everything you want in a holiday so if you wanna stay home or go out its well situated.

Berna V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Baie aangenaam. Pragtige tuin, rustig.

Baie maklik om die plek te kry vanaf die N3 snelweg. Lieflike tuin. Baie gawe eienaar.

Petro V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Skoon netjies,lieflike uitsig oor die tuin,kamer ruim,

Gasvrou,ons hartlik ontvang,Heerlike ontbyt gehad,en ekstra moeite vir padkos.Voel tuis,en gemaklik,veilig.Sy het ons baie spesial laat voel.Dankie.Die ruin besonders

Donna D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna D

All the comforts of home. Beautiful garden.

Private, relaxing and tranquil. Lovely garden and pool. Plenty of tables and chairs and umbrellas to sit outside and enjoy breakfast or poolside beverage. Located close to Wylie Park, Shopping centres, Restaurants and Gym.

Elvis Nkululeko N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis Nkululeko N

Excellent.

The place was clean and well looked after.

Lynette T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Waarde vir geld.

Die atmosfeer met die pragtige tuin is baie "relaxing", die kamer is mooi en netjies. Sal definitief vir enige persoon aanbeveel.

Ansunette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D

Netjies, skoon en veilig.

Goeie opsie vir oorslaap oppad of slaapplek as basis om die area te leer ken.

Gawie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie R

Dit was awesome.

So mooi met al die plante voel soos paradys. Die strome en bankies is baie romanties en daar 'n paar wandelpadjies in erf. Tennisbaan gee lekke oefening en eienaars ongelooflik vriendelik. Dankie, gevoel soos vakansie.

Marlene S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Our stay was a warm, welcoming and relaxed weekend.

We had a pleasant stay at Africa's Eden. Our hosts were most welcoming and accommodating. Our cool, natural surrounds were a wonderful respite after a day out, exploring in the heat of summer. We thoroughly enjoyed the melodious sound of the flowing stream and birds twittering. It was well worth the price and we highly recommend it if you wish for a calm, back-to-nature environment with the trimmings of the city.

Steph V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steph V

Glad nie vriendelik nie!

Ek was baie teleurgesteld. Bly by baie gastehuise en almal se reëls is gewoonlik dieselfde. Nie by Africa's Eden nie. Jy mag nie eers lede van jou familie nooi vir koffie nie, al het jy hulle 5 jaar laas gesien. Die dame was somer baie mislik!

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Ek is baie teleurgesteld dat ons nie meer reels kan he wat almal se verblyf hier respekteer en genotvol maak nie. Soos ons naam beskryf "Eden" kom mense hier bly omdat dit rustig en stil is. Ek het my oor n mik geskrik toe ek skielik gille en baie harde gelag en praat van hierdie gas se balkon hoor. Klomp mense wat nie hier in geboek is nie, wat so lawaai maak en ons ander gaste versteur. Ek het baie beleefd vir die gas verduidelik dat daar n kort lys met ons reels reg langs hom teen die muur is, en heel bo op die lys, dat net mense wat hier gaste is, toe gelaat word. Dit is in almal se belang.

Africa's Eden Guesthouse
Lize G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G

Fantasties!

Baie lekker gebly. Alles was gemaklik, netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Sal beslis Africa`s Eden vir enige iemand aanbeveel.

Karin M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Definitely exceeded my expectations!

Truly enjoyed my stay at Africa’s Eden and if I’m ever in the area again, I will definitely book with them. The host was amazing, very friendly and helpful and went out of her way to make my short stay comfortable. The room was neat and tidy, and the lovely garden was added bonus.

Helene B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Salig.

Ons het heerlik gebly, absoluut als wat mens nodig het en lieflike tuin met uitsig oor stroompie. Het gevoel soos 'n vakansie.

Pierre E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre E

Was fantasties.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amelia V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Belewenis.

Absoluut die moeite werd. Die opset is ongelooflik en die diens puik. Voorwaar 'n Eden.

Alfreda B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfreda B

Lovely decor and comfortable. Beautiful surroundings.

Will definitely use this accommodation again. Friendly hosts. Spotlessly clean. Unit equipped with everything you need.

Africa's Eden Guesthouse se terugvoer

Hi Alfreda
Thank you very much and it was a pleasure to host you and your family
Best Regards
Gianni

Africa's Eden Guesthouse
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUzH1M2PF8C5cobysicpHEh3Tt68akAKFW5PXKkQimLkbUbeZgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 30 Taunton Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.596246233614 30.359207153287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang