Africa's Eden Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Africa's Eden Guesthouse is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern.
Verblyf word in 6 eenhede aangebied, elkeen met 'n aparte ingang en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, waaiers, verwarmers, 'n kombuisie en gratis WiFi.
Die luisterryke tuine is 'n paradys vir voëls, en selfs die meer eksotiese spesies soos die bloukuifloerie, gevlekte vleikuiken en die gewone vleiloerie word dikwels gewaar. Gaste het gebruik van die tennisbaan en swembad.
Ons is ideaal geleë, net 'n hanetreetjie vanaf die hoof-besienswaardighede. Die beginpunt van die Comrades Maraton, die bekende Duzi Kano-maraton, verskeie gholfbane, die Cascades Fietsrenbaan, BMX by die Oval en rolbalbane is van die sportgeriewe in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gianni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Africa's Eden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wembley Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang