Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfricaSky Gastehuis

Lodge
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
  • Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfricaSky Guest House is 'n luukse uitvoerende gastehuis 10 kilometer vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe. Geleë in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied aangesien elke kamer 'n privaat ingang het. Hierdie gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, toon hartlike gasvryheid en uitstekende diens.

Al die kamers is pragtig versier met die fokus op elegansie en gerief. Elke kamer is volledig toegerus volgens 4-ster-standaarde met en suite-badkamergeriewe, draadlose internetverbinding, satelliet-TV, klimaatbeheer-lugversorging en 'n gemaklike lessenaar. 'n Ten volle toegeruste konferensielokaal maak hierdie instansie 'n gerieflike keuse vir die sakereisiger. 'n Tennisbaan en swembad is ook beskikbaar vir die gaste.

Geniet 'n aandete met kerslig in die elegante eetkamer of braai onder die Afrika-lug. Spyseniering kan gedoen word vir gaste met spesiale dieetvereistes.

Kempton Park is 'n groot dorp geleë aan die Oos-Rand van Gauteng. Die tuiste van talle winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika, is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Outeniqua Laan, Pomona, Kempton Park, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjhiN2NjLWRlYjMtNDA2Ny1iOTQ0LTY5OWNmZjY1ZTIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense 182 Outeniqua Avenue Pomona Kempton Park Gauteng 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -26.098817815261 28.280954360962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang