Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africlassic Harrismith - Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sandra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Pleasant well timed and private. They were efficient and breakfast was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

People very friendly and helpful. Enjoyed the stay. All was clean and people friendly, will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Uitstekend. Thys en Annatjie laat jou voel of ons jare lange vriende is! Ons het baie tuis gevoel. Die etes was ongelooflik lekker. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letetia W
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2019

Baie lekker gebly. Mense wat baie vriendelik. Mooi huis. Veilige parkering. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Africlassic Harrismith - Guest House
Letetia was vir ons lekker om julle te kon akkommodeer. Groete Thys en Annatjie

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2019

Baie groot teleurstelling. Netjies en skoon. WiFi vinnig. Dis die voordele. Nadele: 1 handdoek vir 2 mense. Geen mikrogolf. Geen heater. Geen queen bed. Gate in mure. Stukkende waaier. Swak TV-opvangs. Fotos van kamers op web is geensins wat aangebied word nie. Geen gemaklike stoele om te ontspan nie. Swaar yster stoele. Ek sal daar bly as dit my keuse was om goedkoop te bly, want dit was skoon, maar my criteria vir oornag is nie eens 50% nagekom nie. Ek betaal eerder bietjie meer en bly in 'n plek wat bied wat hul adverteer. Regtig 'n groot teleurstelling bo-op die mix up met ons bespreking. Fotos beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jan
Africlassic Harrismith - Guest House
Hi Adri, Ek vra baie groot verskoning vir jul ongerief. Ek is nie seker wat gebeur het nie en sal by die Harrismith bestuur uitvind wat presies fout gegaan het en in watter kamer julle was. Die standaard is gewoonlik van 'n baie goeie gehalte en ons het geensins ten doel om enigiemand ongerief te veroorsaak nie. Ons stel reg wat ons kan regstel so gou moontlik en dankie vir die terugvoering. Groete, Jan v S

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warden-straat 91, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZdFKeHwrn8jJ8xX68DOJKluyf1Ntse8keuhjAg5qYJpVFBuosm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 91 Warden Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.279637965082 29.133865801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang