Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrika Ikhayelihle Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Afrika Ikhayelihle Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Veronique S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

The place is beautiful and clean. Friendly welcome and very hospitable.

See stars.

Sebasti P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebasti P

Dit was uitstekend.

Dit was uitstekend gewees, baie vriendelike.

Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Alles was skoon en netjies en baie gemaklik. Meer as voldoende, baie dankie!

Heerlike verblyf met fantastiese gasvryheid.

Alet J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet J

Ontspanne en privaat met vriendelike personeel en lekker kos.

Fantasties, dankie. Wonderlike, vriendelike personeel en gasheer. Privaat, sonnige, ruim kamers. Heerlike ontbyt.

Neels P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels P

Vriendelike en baie gasvrye eienaar. Waarde vir geld!

Verblyf het alle verwagtinge oortref! Gasvry, netjies en skitterend ontbyt!

Henrico V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico V

Plek is baie netjies.

Ek is baie tevrede met die plek. Alles was netjies en dit was lekker om daar te bly.

Bianca M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Vriendelik. Tuis gevoel. Veilig.

Baie lekker gebly. Die gasheer was baie behulpsaam met alles wat ons nodig gehad het. Hulle het ekstra gegee.

Prof. Ferdinand P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Ferdinand P

Soos bo.

Ongetwyfeld van ons heel koesterbare herinneringe het ons hier kom maak. Dankie, en Rosinah!

Lydia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Rustig. Als wat jy nodig het.

Die eienaar is baie gasvry. Die kamer is perfek vir kort oorslaap. Die wasgeriewe is in die kamer. Alles baie netjies en skoon. Area is stil selfs in die gastehuis.

Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker gewees.

Die diens is baie goed en die mense is baie baie vriendelik en aangenaam.

Ria B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Waarde vir jou geld, ideale oornag plek!

Ons het ons verblyf en gasvryheid van die gasheer baie geniet! Ontbyt was heerlik! Die buurt is pragtig en rustig en Afrika Ikhayelihle is baie sentraal geleë vir al jou Pretoria besoeke in die Noorde.

Jacques A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Mense baie vriendlik.

Baie lekker gebly. Plek is baie mooi.

Martin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Baie lekker oorslaapplek. Sal vir enige een aanbeveel.

Baie lekker oorslaapplek. Skoon en netjies.

Jared P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jared P

Value for money. Clean, neat.

Excellent, value for money.

Jacques A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Mense is baie vriendlik.

Die plek is baie mooi en stil. Die ontbyt is 'n wenner.

Maryna D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

30 jaar reünie verblyf.

Pragtige huis en kamers. Heerlike ontbyt en Rosina, die huishulp, is 'n wenner.

Annalien B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien B

Baie nice en mense baie vriendelik.

Die plek baie netjies en die mense baie vriendelik, het baie nice ontbyt gekry.

Chantel U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel U

The place is beautiful and neat.

A very welcoming staff and friendly.

Erna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies.

Ons het heerlik gebly en elke oggend was daar warm ontbyt ongeag die "load shedding". Koos is baie vriendelik en verwelkomend. Sal beslis weer daar bly.

Satch M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Satch M

Pleasant.

The host was friendly and welcoming. The place was easily accessed, in a quiet area.

Patricia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

We enjoyed our stay.

We were warmly welcomed. We appreciate that there was no loadshedding inconveniences. There are solar panels in place. The owner, Koos. was so friendly.

Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Baie goeie waarde vir geld met uitstekende diens.

Die kamer het alles wat 'n mens (en ons twee hondekinders) nodig gehad het. Dit is baie gerieflik en netjies en bevat alles wat op die webblad geadverteer is en nog meer.

Robbie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie K

Kamer is baie netjies.

Baie vriendelik ontvang en die ontbyt was heerlik en op tyd soos gereël.

Gerhardt B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt B

Vriendelike, ontspanne atmosfeer.

Vriendelike ontvangs, netjies, ontspanne atmosfeer.

Deidre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Great service and value for money.

Professional and friendly service. All you need for a perfect stay away from home or just a breakaway.

Charlotte M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Heerlik!

Uiters hulpvaardig en akkommoderend gewees! Baie dankie!

Lizelle Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle Z

Koos was very helpful.

I will stay at Afrika Ikhayelihle Guest House again and I will refer people there.

Nicola V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Dis 'n uitstekende plek om oor te slaap.

Die eienaar het vir ons regtig baie moeite gedoen en ons met alles baie mooi gehelp. Die ontbyt was baie lekker en daar word baie moeite gedoen daarmee. Baie dankie vir die uitstekende akkommodasie!

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was 'n baie lekker ervaring en sal weer daar besoek.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamers ruim en skoon. Ontbyt baie lekker. Nie vêr van die groot winkelsentrums ne en baie privaat met veilige parkeerplek.

Humbu M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humbu M

Very good and conducive.

One of the cleanest guest houses I have ever visited. I was happy with the service and the warm welcoming by Koos. I felt like a king while staying at Afrika Ikhanyile. I have already made a return.

Emmie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Lekker rustig en lekker ontbyt.

Was 'n lekker kort kuiertjie. Sal beslis weer van hul gebruik maak wanneer ek in die area is.

Cerie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cerie P

Vriendlike diens, netheid is puik!

Waarde vir geld, smaaklike ontbyt! Ons sal weer besoek, baie dankie!

Louis L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Baie mooi plekkie en aangename eienaar.

Sal weer daar oornag.

Maria F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Beautiful house and friendly owners.

Beautiful rooms. The owners are very accommodating.

Shaune B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Absoluut die moeite werd!

Waarde vir geld, vriendelik ontvang en boonop ontbyt ingesluit vir die prys wat ons betaal het. Lekker stil area met 'n mooi tuin en swembad. Kamer was netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorbly en kan die plekkie met 'n geruste hart aanbeveel.

Stephen M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Perfect stopover for our travels

Stunning breakfast and walks around the neighborhood.

Martiens J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens J

Ons was hartlik ontvang, plek is pragtig, gasheer vriendelik!

Sal vir seker die plek hoog aanbeveel!

Tanya E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E

Baie netjiese gastehuis.

Die gastehuis is baie netjies en die eienaars is gaaf.

Annelize A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Baie mooi!

Baie dankie vir die lekker verblyf en vriendelikheid. Baie rustige, stil gebied. Kamers lekker groot en gerieflik. Parkering bietjie knap as jy 'n waentjie het. Ontbyt was ongelooflik lekker ─ so baie moeite.

Antoinette O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Vriendelik, behulpsaam, netjies.

Is vriendelik ontvang. Skoon gerieflike kamer, netjiese plek in veilige omgewing. Heerlike ontbyt elke oggend.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Korny D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Korny D

Dit was baie, baie goed gewees. Sal beslis weer daar bly as nodig.

Sien sterre.

Tanya P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Pragtig, goed georganiseerd, baie netjies.

By aankoms was ons vriendelik ontvang. Ons was aangenaam verras dat die foto's op die website presies lyk soos ons blyplek. Die kamers was goed uitgelê en die sitkamer was warm en verwelkomend. Ons het behoorlik die huis en kombuis oorgeneem en was aangemoedig deur Koos en sy vrou om ons self tuis te maak. Die lugversorging het die kamer baie gerieflik gemaak. Die ontbyt was heerlik warm opgedien en voorberei. Dit was 'n huis weg van die huis af.

Jan H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Ons het baie lekker rustig en stil hier gebly.

Baie mooi stil en veilige omgewing. Kamers baie ruim en luuks.

Santie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Fantasies.

Sal vir seker weer van Afrika Ikhayelihle se dienste gebruik maak. Alles was net awesome en ons het baie tuis gevoel. Dankie vir die lekker bederf.

Marieta D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

Perfek!

Ons het tydens Desember by Koos en Madeleine oorgebly vir 4 nagte. Alles was perfek en die hele span is baie vriendelik. Die omgewing is stil en kamers privaat. Ek sal beslis Afrika Ikhayelihle aanbeveel.

Jenine J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine J

Sal enige tyd weer Afrika Ikhayelihle besoek.

Pragtige plekkie, vriendelike diens. Ontbyt is fantasties, wye keuse van ontbyt. Slaapplek is netjies en gemaklik. Gun mens jou privaatheid, word nie onnodig gesteur nie.

Ria P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Wonderlik.

Sal regtig aanbeveel, pragtige plek, gerieflik en baie netjies. Sal weer van hulle gebruik maak as ek Pretoria toe kom.

Alta L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Baie mooi en luuks. Baie rustige plek.

Baie tevrede! Sal weer daar tuisgaan.

Jeanne H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

Rustige stil gebied.

Baie lekker verblyfplekkie, dankie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang