Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrika Ikhayelihle Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Veronique S
1 nag
5.0
Sep 2024

The place is beautiful and clean. Friendly welcome and very hospitable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebasti P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was uitstekend. Dit was uitstekend gewees, baie vriendelike.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles was skoon en netjies en baie gemaklik. Meer as voldoende, baie dankie! Heerlike verblyf met fantastiese gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspanne en privaat met vriendelike personeel en lekker kos. Fantasties, dankie. Wonderlike, vriendelike personeel en gasheer. Privaat, sonnige, ruim kamers. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike en baie gasvrye eienaar. Waarde vir geld! Verblyf het alle verwagtinge oortref! Gasvry, netjies en skitterend ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Plek is baie netjies. Ek is baie tevrede met die plek. Alles was netjies en dit was lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelik. Tuis gevoel. Veilig. Baie lekker gebly. Die gasheer was baie behulpsaam met alles wat ons nodig gehad het. Hulle het ekstra gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof. Ferdinand P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Soos bo. Ongetwyfeld van ons heel koesterbare herinneringe het ons hier kom maak. Dankie, en Rosinah!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Als wat jy nodig het. Die eienaar is baie gasvry. Die kamer is perfek vir kort oorslaap. Die wasgeriewe is in die kamer. Alles baie netjies en skoon. Area is stil selfs in die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gewees. Die diens is baie goed en die mense is baie baie vriendelik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang